# Road running: Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, says the Region 5 Marathon is not just about running, it’s about showing the world the strength, unity, and talent of Africa. Organised by the African Union Sports Council, the marathon is set to take place in Tshwane on Sunday. The main event is the […]
# Die Stad Johannesburg is een van die finaliste vir die 2025 Bloomberg Filantropiese toekennings vir plaaslike leiers. Die toekennings erken vernuwende beleidsrigtings, projekte en programme van plaaslike leiers wat oor die afgelope drie jaar klimaatverandering bevredigend aangespreek het. Die burgemeester Dada Morero sê die erkenning is duidelike bevestiging van die metro se Just Transition-benadering. […]
# Die Padvragvereniging sê die onlangs bekendgestelde Witskrif oor Gauteng as Vragpoort verteenwoordig ‘n deurslaggewende geleentheid om gebrekkige stelsels wat Suid-Afrika se ekonomiese voedingsare, in besonder die Durban-Gauteng vragverbinding, aan te spreek. Die doel van die projek van R50-miljard is om die groot tekortkominge in die huidige logistieke netwerk op te los, veral met spoorvervoer […]
# The City of Johannesburg is one of the finalists for the 2025 Bloomberg Philanthropies Local Leaders Awards. The awards recognise innovative policies, projects, and programmes led by local leaders that have effectively addressed climate change over the past three years. Mayor Dada Morero says this recognition is a powerful validation of the metro’s Just Transition approach. He says they are pioneering a decentralised, […]
# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal is deurgaans besig met verbeterings in die opsporing, behandeling en navorsing oor borskanker in die provinsie. Die LUR het gister die nuut opgeknapte mammogramkliniek by die hospitaal ingewy. Nkomo-Ralehoko sê die kliniek sal die behandeling van borskanker, insluitend akute […]
# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer sê hulle werk saam met geotegniese spesialiste om die omvang van ‘n sinkgat langs Hendrik Potgieter-rylaan naby Hillfox Value Centre in Roodepoort te bepaal. Die gerapporteerde sinkgate regoor die provinsie word op vyfduisend-126 geraam. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê hulle het ‘n tydelike verkeersomleiding en […]
# Gauteng MEC for Health and Wellness, Nomantu Nkomo-Ralehoko, says the Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital continues to enhance breast cancer detection, treatment, and research in the province. The MEC unveiled the newly revamped Mammogram Clinic at the hospital yesterday. Nkomo-Ralehoko says the clinic will enhance the treatment of breast cancer, including acute breast infections, ensuring […]
# The Road Freight Association says the recently released White Paper from Port of Gauteng represents a pivotal opportunity to address the systemic inefficiencies crippling South Africa’s economic arteries, particularly the Durban-Gauteng freight corridor. The 50-billion-rand project is set to address the huge shortfalls in the current logistics network, especially around rail and multi-modal operations involving […]
# ActionSA sê die vorige burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, se voorneme om die skoonwater-projek van Hammanskraal te voltooi en die watertenker-mafia kort te vat as hy weer verkies word, beteken nie veel nie. Brink is Tshwane se burgemeesterskandidaat in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesings in 2026. Brink was 18 maande lank die burgemeester voordat hy […]