# City Power says it is beginning to see meaningful progress in reducing electricity losses across the City of Johannesburg. This follows several interventions implemented across the organisation, which continue to strengthen revenue management, improve operational efficiency, and support long-term network sustainability. City Power spokesperson, Isaac Mangena, says electricity losses have reduced from approximately 40.53-percent […]
# Gauteng Roads and Transport MEC, Kedibone Diale-Tlabela, has strongly condemned the destruction and vandalism of public road infrastructure in Ekurhuleni. Public infrastructure along the R550 Heidelberg and Alberton route was vandalised during a service delivery protest. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says protesters dug up and destroyed sections of the road near Zonkizizwe and Palm […]
# Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, beskryf die omkeerstrategie vir plaaslike regering as ʼn langtermynprogram om munisipaliteite te herbou en openbare vertroue te herstel. Die strategie is gemik op beter bestuur, finansiële herstel, beskerming van infrastruktuur en dienslewering. Mamabolo sê gekoördineerde ingryping onder die strategie lewer reeds resultate deur […]
# Gauteng Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Jacob Mamabolo, has described the local government turnaround strategy as a long-term programme to rebuild municipalities and restore public confidence. The strategy is aimed at strengthening governance, financial recovery, infrastructure protection and service delivery. Mamabolo says coordinated interventions under the turnaround strategy were beginning to show results […]
# Die nooddienste-afdeling van die Stad Tshwane sê brandweerpersoneel het gister in ‘n opruimingsoperasie ná ‘n brand in die Plastic View informele nedersetting ‘n liggaam onder puin gevind. Die woordvoerder van die nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê sowat 150 hutte is gister vernietig toe die brand in die nedersetting uitgebreek het. Sy sê die slagoffer kon […]
# The City of Tshwane Emergency Services Department says firefighters discovered a body under rubble during mop-up operations, following a shack fire that ripped through Plastic View informal settlement yesterday. Approximately 150 shacks were affected. Emergency Services spokesperson, Nana Radebe-Kgiba, says during the search and recovery operations, firefighters discovered the body among the debris. She says […]
# Die Gautengse Departement van Onderwys erken daar is vertragings met die uitbetaling van skooltoelaes, wat 15 Mei in die onderskeie skoolrekenings gedeponeer sou word. Die woordvoerder, Onwabile Lubhelwana, sê die departement sal verseker die uitbetaling van die fondse begin volgende maand. Hy sê die fondse dek noodsaaklike bedryfskoste soos leer- en onderrig-ondersteuningsmateriaal, munisipale dienste, […]
# Die DA in Johannesburg het ‘n strafregtelike saak teen die Stad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling en -beplanning, Thapelo Amad, aanhangig gemaak vir die afvuur van ‘n vuurwapen in die openbaar. Die DA-lid, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê hulle het onlangs inligting van ‘n betroubare bron ontvang dat Amad glo nalatig skote in die lug afgevuur het […]
# COSATU in Gauteng is diep bekommerd en verontwaardig oor die Openbare Beskermer se bevindings dat die Departemente van Gesondheid en Infrastruktuurontwikkeling herstelwerk aan die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal onnodig vertraag het ná ‘n verwoestende brand in April 2021. COSATU se voorsitter, Amos Monyela, sê openbare instellings wat toevertrou word met die beskerming van […]