# Bouwerk aan die Sandton Drive Link Bridge van 26-miljoen-rand het begin. Die voetgangerbrug sal The Place in Sandton-rylaan 1 en die Sandton City-winkelsentrum verbind. Amptenare sê dit bied ‘n veilige oorgang en is ‘n nuwe landmerk, met ‘n vlekvrye staalbrug en ‘n glasbedekte uitkykdek, met omgewingsvriendelike beligting wat van kleur verander vir geleenthede. Voorafvervaardigde […]
# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het van 16 tot 22 Junie in ʼn week lange operasie 226 motoriste weens dronkbestuur gearresteer. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê dronkbestuur bly ʼn groot faktor in padongelukke en -sterftes in die metro. Hy sê hierdie inhegtenisnemings is deel van die departement se groter strategie om padveiligheid te bevorder:
# The City of Tshwane will shut down water supply to Stinkwater and Trustfarm in Hammanskraal for 32-hours, from Wednesday 8am till Thursday at 4pm. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says urgent repairs must be made to stop major leaks along a main pipe that supplies water to Stinkwater from the Soshanguve DD Reservoir. He […]
# Construction work has begun on the 26-million-rand Sandton Drive Link Bridge. The pedestrian walkway will connect The Place at 1 Sandton Drive and Sandton City shopping centre. Officials say it will offer a secure crossing and a new landmark, featuring a stainless steel walkway and glass-covered viewing deck, with eco-friendly lighting that changes colour […]
# Die Ekurhuleni Ramp- en Noodbestuursdienste sê met ‘n kouefront wat later die week verwag word, word inwoners versoek om versigtig te wees met brandveiligheid by die huis. Drie mense insluitend twee kinders is die naweek in afsonderlike brande in Vosloorus en Brakpan dood. ‘n Woordvoerder, William Ntladi, sê baie mense wat nie elektrisiteit het […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department arrested 226 motorists for driving under the influence of alcohol in a single week-long operation, between 16 and 22nd of June. JMPD’s spokesperson, Xolani Fihla, says drunk driving continues to be a major factor in traffic incidents and fatalities throughout the metro. He adds that these arrests form part […]
# Ekurhuleni Disaster and Emergency Management Services says that with a cold front expected later this week, residents are urged to practice fire safety at home. Three people, including two children, were killed in separate fire incidents in Vosloorus and Brakpan over the weekend. Spokesperson William Ntladi says in the absence of electricity, many people use alternative means […]
# Johannesburg se metropolisiekommissaris, Patrick Jaca, sê wetstoepassers sal onverpoosd werk om die metro te bevry van onwettige vuurwapens en bendeverwante misdaad. In die jongste voorval is drie verdagtes die afgelope naweek vir verskeie ernstige bendeverwante misdade in Riverlea, Eldoradopark en Westbury vasgetrek. ʼn Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê die verdagtes verskyn binnekort in die hof:
# Die Stad Tshwane het ‘n loopbaandag vir leerders van Olievenhoutbosch aangebied met die tema, Youth Going to Gemba. Die inisiatief is deel van die metro se verbintenis om jongmense te bemagtig met praktiese blootstelling aan werklike werksomgewings binne die regering. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê leerders het eerstehandse kennis […]