# Cosatu in Gauteng verwelkom premier Panyaza Lesufi se besluit om die Nasi Ispani-program te laat herleef ten bate van jongmense in die provinsie. Duisende mense is werkloos gelaat toe hul tydelike Nasi Ispani-kontrakte skielik weens begrotingsbeperkings geëindig het. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê hulle is bewus daarvan dat dit nie ordentlike werk […]
# Cosatu in Gauteng has welcomed premier Panyaza Lesufi’s decision to revive the Nasi Ispani programme to benefit young people in the province. Thousands of people were left jobless when their temporary Nasi Ispani contracts abruptly ended due to budget constraints. Cosatu’s provincial chairperson, Amos Monyela, says they are mindful that these are not decent […]
# The Water and Sanitation Department has reported significant progress in tackling sewage pollution in Emfuleni. The department says that since invoking Section 63 of the Water Services Act in 2021, Rand Water has led major upgrades, including refurbishing pump stations and replacing sewer lines. The Sebokeng and Rietspruit treatment plants are partially upgraded. With […]
# Die Departement van Water en Sanitasie het beduidende vordering gerapporteer met die bekamping van rioolbesoedeling in Emfuleni. Die departement sêdie inwerkingtreding van Artikel 63 van die Waterdienstewet in 2021 het Rand Water groot verbeterings aangepak, ondermeer die opknapping van pompstasies en die vervanging van rioolpype. Die Sebokeng- en Rietspruitsuiweringsaanlegte is gedeeltelik opgegradeer. Met 7,6-miljard […]
# Die belangegroep Section27 en gesinne van die Life Esidimeni-slagoffers vra die Nasionale Vervolgingsgesag om die gewese Gautengse LUR vir Gesondheid, Qedani Mahlangu, en die voormalige direkteur van Geestesgesondheid, Makgabo Manamela, dringend te vervolg. ‘n Geregtelike doodsondersoek het bevind dat hulle strafregtelik aanspreeklik is aan die dood van sommige van die 144 geestesgesondheids-pasiënte. Die hernude […]
# Die Stad Tshwane het bevestig dat hulle in die finale fase is om die herstel van die Zwartkop-substasie na verlede week se brand te finaliseer. Tegnici het die kabel-eindpuntkas aan die hooftransformator gekoppel, met 95-persent van die toetsing wat voltooi is. Woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die laaste taak is om kommunikasie met die Kwagga-toevoer-substasie […]
# Advocacy group Section27 and families of the Life Esidimeni victims are calling on the National Prosecuting Authority to urgently prosecute former Gauteng Health MEC Qedani Mahlangu and former mental health director Makgabo Manamela. An inquest found them criminally responsible for the deaths of some of the 144 mental health patients. The renewed call comes […]
# The City of Tshwane has confirmed that it is in the final phase of restoring the Zwartkop Substation after last week’s fire. Technicians have connected the cable end box to the main transformer, with 95-percent of testing complete. Spokesperson Lindela Mashigo says the final task is linking communication with the Kwagga Infeed Substation:
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die onlangse besluit om die Departement van Openbare Werke se ou geboue in skuilings vir oorlewendes van geslagsgeweld te omskep. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het 15 eiendomme in onderskeidelik Mpumalanga en Gauteng oorhandig, wat vir hierdie doel aangewend sal word. Die vakbond se woordvoerder, […]