# Tshwane se onderburgemeester, Eugene Modise, sê die herstel van betroubare watervoorsiening in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede vereis dringendheid en presisie. Hy sê twee van die vyf pompe by die plaaslike watersuiwerings-aanleg is in bedryf, wat dit moontlik maak om opgaardamme aan te vul. Modise sê dis hul mandaat om die waardigheid van inwoners te […]
# Swem: Twee studente van die Universiteit van Pretoria, Tumelo en Owethu Mahan, is besig om naam te maak as hoë-prestasie swemmers. Die broers het die land reeds op groot kompetisies verteenwoordig, insluitend die Wêreld Junior Swemkampioenskap en die Wêreld Universiteite-spele. Owethu gaan volgende maand aan die FISU Wêreld Universiteite-spele in Rhine-Ruhr, Duitsland deelneem, terwyl […]
# Tshwane deputy mayor, Eugene Modise, says restoring a reliable water supply in Bronkhorstspruit and surrounding areas requires urgency and precision. He says two of the five pumps at the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant are currently functional, making it possible to replenish reservoirs. Modise says it is their mandate to uphold the dignity of the people and deliver […]
# Die Ekurhuleni-metropolisie monitor die protesoptrede op die N12-hoofweg, wat verkeersvloei tussen Mpumalanga en Gauteng beïnvloed. ‘n Polisiewoordvoerder, Joy Mdluli, sê die optrede is weens kragvoorsieningsprobleme in die Chief Albert Luthuli-munisipaliteit in Carolina in Mpumalanga, waar kragonderbrekings die afgelope vyf dae voorkom. Mdluli sê motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik tot verdere kennisgewing:
# The Ekurhuleni Metro Police are monitoring an active protest on the N12 highway, which is affecting traffic flow between Mpumalanga and Gauteng. Police spokesperson, Joy Mdluli, says the protest is about electricity problems in the Chief Albert Luthuli-municipality in Carolina in Mpumalanga, where power outages occured for the past five days. Mdluli says motorists […]
# Swimming: University of Pretoria students Tumelo and Owethu Mahan are making a name for themselves as high-performance swimmers. The brothers have represented the country at major competitions, including the World Aquatics Junior Swimming Championships and World University Games. In July, Owethu will participate in the FISU World University Games in Rhine-Ruhr, Germany, while Tumelo, who will […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni is bekommerd oor die agteruitgang en die betreurenswaardige toestand van die Andries Scribante-sorgsentrum in Boksburg. Denise Janse van Rensburg van die Vryheidsfront Plus sê die sorgsentrum wat vir jare verblyf aan senior inwoners bied, het ‘n simbool geword van die munisipaliteit se versuim om noodsaaklike instandhoudingswerk te doen. Sy […]
# Die Gautengse Dobbelraad waarsku teen die toenemende bedreiging van onwettige dobbelary in die provinsie. Die bedrywighede kan spelers geld laat verloor of hulle kan strafregtelik aangekla word. Dit sluit in ongelisensieerde aanlyn dobbelwebwerwe tot agterdeur-kasino’s en straatdobbelary. Die raad sê slegs gelisensieerde casino’s, aanlyn platforms en dobbellokale is wettig. Hy sê ongereguleerde plekke oortree […]
# Die Stad Tshwane se nooddienste-afdeling sê hulle het begin met beheerde voorbrande in die Rietvlei-natuurreservaat in Centurion. Dit word gedoen as ‘n proaktiewe maatreël vir die voorkoming van enige brande wat verwoestend kan wees tydens die winterseisoen. Die Nooddienste-woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die publiek word versoek om brande by die noodkommunikasiesentrum aan te meld: