# Misdaadintelligensie-hoof Dumisani Khumalo en vyf senior polisie-beamptes is elk borgtog van tien-duisend rand deur Pretoria Landdroshof toegestaan. Hulle staar korrupsie- en bedrogklagtes in die gesig wat verband hou met Dineo Mokwele se omstrede senior aanstelling ten spyte van ’n gebrek aan polisie-ervaring. Die hoof- finansiële beampte van Misdaadintelligensie, Philani Lushaba, is borgtog geweier weens […]
# Crime Intelligence head Dumisani Khumalo and five senior police officers have been granted ten-thousand-rand bail each by the Pretoria Magistrate’s Court. They face corruption and fraud charges linked to Dineo Mokwele’s controversial senior appointment despite lacking policing experience. However, Crime Intelligence chief financial officer, Philani Lushaba, was denied bail due to a another pending […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het jongmense versoek om die toekoms van Afrika te lei met waardes soos solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid. Gwarube het by die G20-jeuggesprek in Benoni, Gauteng, die jeug aangespoor om aktiewe burgers te wees en vanaf skoolvlak gemeenskappe te vorm deur leierskap. Sy het die belangrikheid van die […]
# Die adjunkpresident, Paul Mashatile, vra vir meer jeugbetrokkenheid in beleidmaking om werkloosheid, armoede en ongelykheid aan te spreek. By ‘n hoëvlak G20 Inter-generasie gesprek in Sandton, in Gauteng, het Mashatile belowe om jeugdeelname in alle prioriteite van die G20-presidentskap, insluitende klimaatfinansiering, handel en digitale transformasie, te integreer. Hy vra vir meer belegging in die […]
# Twee leerders van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria, bly in aanhouding nadat hulle in die Landdroshof in Bronkhorstspruit verskyn het vir die beweerde moord op ‘n graad tien-leerder, Lethabo Mokonyane. Die streekwoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê die graad tien- en 12-leerders het Lethabo na bewering vroeër die […]
# Two learners from Lesedi Secondary School in Lethabong, east of Pretoria, will remain in custody after appearing in the Bronkhorstspruit Magistrate’s Court for the alleged murder of grade ten learner, Lethabo Mokonyane. National Prosecuting Authority regional spokesperson Lumka Mahanjana says the grade ten and 12 learners are accused of stabbing Lethabo during a fight […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het die onlangse aanvalle op Iran veroordeel en vra ‘n blywende wapenstilstand in wêreldwye konflikte. Hy het tydens die G20-jeuggesprek in Sandton, Gauteng, die jeug wêreldwyd aangemoedig om saam te staan en voorstanders vir vreedsame oplossings te wees. Mashatile sê Suid-Afrika verstaan die uitwerking van oorlog op gewone mense en beklemtoon […]
# Deputy president Paul Mashatile has called for greater youth inclusion in policymaking to help address unemployment, poverty, and inequality. Speaking at the high-level G20 Intergenerational roundtable in Sandton, in Gauteng, Mashatile pledged to embed youth participation across all G20 presidency priorities, including climate finance, trade, and digital transformation. He urged more investment in skills […]
# Basic Education minister Siviwe Gwarube has called on young people to lead Africa’s future by embracing values of solidarity, equality, and sustainability. Speaking at the Junior G20 Summit in Benoni, Gauteng, Gwarube urged the youth to be active citizens and shape their communities through leadership from school level. She emphasised the importance of youth […]