# ‘n Personeellid van Laerskool Dalmondeor in die suide van Johannesburg is in hegtenis geneem vir die beweerde seksuele aanranding van ‘n graad 2-leerder. Die woordvoerder van die Gautengse Onderwysdepartement, Steve Mabona, sê haar ma beweer die kind is verlede Woensdag deur die algemene assistent in een van die skool se kleedkamers aangerand. Hy sê […]
# A staff member from Laerskool Dalmondeor in the south of Johannesburg has been arrested for the alleged sexual assault of a Grade 2 girl learner. Gauteng Education Department’s spokesperson, Steve Mabona, says the learner’s mother alleges that her child was sexually assaulted by the general assistant last Wednesday in one of the school’s cloakrooms. […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê sekerheid by die NASREC-eksposentrum in Johannesburg sal opgeskerp word tydens die Amerikaanse president, Donald Trump, se besoek aan Suid-Afrika vir die G20-leiersberaad in November. Sy sê hoëvlak beskerming is ook van toepassing op enige ander wêreldleier wat die beraad bywoon. Ntshavheni ontken bewerings dat Trump se […]
# Die DA sê 171 niewinsgewende-organisasies in Gauteng is befondsing geweier weens nie-nakoming, terwyl staatsbeheerde fasiliteite met soortgelyke probleme, steeds gehelp word. Refiloe Nt’sekhe van die DA het die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling daarvan beskuldig dat hulle dubbele standaarde toepas, en gesê dat baie regeringsfasiliteite nie oor die nodige sertifikate, soos bouplanne en ontruimingsplanne […]
# The DA says 171 non-profit organisations in Gauteng were denied funding due to non-compliance, while state-run facilities operating under similar conditions continue to receive support. The DA’s Refiloe Nt’sekhe accused the provincial Department of Social Development of applying double standards, citing many government facilities lack required certificates like building plans and evacuation plans but […]
# Die G20-leiersberaad in November sal by die Nasrec-eksposentrum in Soweto plaasvind. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geleentheid by die geskiedkundige perseel versterk pogings om ruimtelike beplanning uit die apartheid-era aan te spreek. Die minister sê Nasrec Soccer City, is vir groot ekspo’s soos Electra Mining Africa gebruik en sal nou […]
# The Nasrec Expo Centre in Soweto has been confirmed as the venue for the G20 Leaders Summit in November. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says hosting the event at the historic site reinforces efforts to reverse apartheid-era spatial planning. Located near Soccer City, the minister said that Nasrec is known for large expos […]
# The minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni, says security will be intensified when US president Donald Trump visits South Africa for the G20 leaders’ summit in November at the NASREC Expo Centre in Johannesburg. She says this level of protection is standard for any other global leader attending the summit. Ntshavheni dismissed claims that […]
# Die DA in Tshwane het die stad se jongste begroting verwerp en dit bestempel as ‘n instrument om ANC-patronaatskap te beskerm ten koste van inwoners. Volgens die party sal die nuwe skoonmaakheffing inwoners onregverdig belas met 200-rand-per maand, selfs diegene wat reeds vir privaat vullisverwydering betaal. Jacqui Uys van die DA sê die stad […]