# Die Stad Tshwane het die permanente grondoordrag vir die bou van ‘n volledig-toegeruste polisiestasie in Olievenhoutbosch goedgekeur. Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur sal toesig hou oor die uitbreiding van die bestaande satellietstasie na ‘n moderne polisiestasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie langverwagte deurbraak sal veiligheid en […]
# Die Stad Johannesburg sê sy Skuldverligtingsprogram is daarop gerig om inwoners en ondernemings wat sukkel om uitstaande munisipale rekeninge te betaal, te help. Dis ‘n eenmalige tussentrede van 12-maande wat aan munisipale rekeninghouers wat historiese skuld het, die kans op finansiële verligting bied. Fase vier van die program sal môre bekendgestel word. Die metro-woordvoerder, […]
# Die Stad Johannesburg verwelkom Floyd Brink se heraanstelling as stadsbestuurder. Die raad het sy aanstelling gister goedgekeur. Die Hooggeregshof in Johannesburg het verlede jaar bevind sy aanstelling was onregmatig en het hom beveel om te bedank. Hy en ander kandidate is weer deur ʼn paneel ondervra en hy het die hoogste punte gekry. Die […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die toenemende aantal sinkgate in die Tshwane-metro is ‘n simptoom van vervalle en verouderde waterinfrastruktuur weens jare lange verwaarlosing. Alhoewel die metro sedert Junie vordering gemaak het met herstelwerk, is die huidige begroting steeds onvoldoende om die krisis daadwerklik te hanteer. Die party sê Centurion bly ’n hoë-risikogebied en die […]
# The City of Johannesburg says its Debt Relief Programme is aimed at assisting financially struggling residents and businesses to settle outstanding municipal accounts. This once-off, 12-month intervention is designed to offer targeted financial relief to qualifying municipal account holders who remain burdened by historical debt. Phase four of the programme will be launched tomorrow. The metro’s spokesperson, Poppy Louw, says […]
# Die Vryheidsfront Plus het sy ontsteltenis uitgespreek oor die Ekurhuleni Munisipaliteit se 2025/2026 finansiële jaarverslag. Denise Janse van Rensburg van die party sê hoewel die metro voorgee sy invorderingskoers is 96,26-persent, wys vorige verslae dis in der waarheid 11,8-persent in Eskom-gebiede. Sy sê die kontantreserwe het tot slegs 15 dae gedaal, ver onder die […]
# The City of Johannesburg has welcomed the reappoint of Floyd Brink as city manager. Council approved his appointment on Thursday. Last year, the Johannesburg High Court found that his appointment was irregular and ordered him to step down. He was then interviewed again by a panel, along with other candidates, and received the highest […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om toe te slaan op sakeondernemings wat nie verordeninge nakom nie en het die afgelope tyd talle boetes uitgereik. Tydens ʼn onlangse driedaagse diensleweringsoperasie in Bronkhorstspruit is 30 ondernemings geïnspekteer, en 12 verbodbevele en sewe nienakomings-kennisgewings is uitgereik. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê hierdie operasie […]
# The City of Tshwane has approved the permanent land transfer needed to build a fully-fledged police station in Olievenhoutbosch. The Department of Public Works and Infrastructure will oversee the expansion of the existing satellite SAPS facility into a modern police station. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says this long-awaited breakthrough […]