# City Power has condemned the deliberate destruction of streetlights along key Johannesburg routes, including the M1 between Southgate and Killarney ahead of the G20 Summit. Spokesperson Isaac Mangena says it is an act of sabotage as the utility placed newly repaired lights which are being cut down suggesting intentional disruption. He urges the SAPS […]
# The death toll from Saturday evening’s drive-by shooting in Reiger Park, Boksburg, has risen to six after one of the injured victims died in hospital. The acting provincial police commissioner in Gauteng, major general Fred Kekana, has since mobilised resources to investigate the incident. Gauteng police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi said three people are still […]
# Die dodetal na Saterdagaand se verbyry-skietery in Reigerpark, Boksburg, het tot ses gestyg nadat een van die beseerde slagoffers in die hospitaal dood is. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris in Gauteng, generaal-majoor Fred Kekana, het sedertdien hulpbronne gemobiliseer om die voorval te ondersoek. Die Gautengse polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê drie mense word steeds in die […]
# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê Suid-Afrika moet die ervarings van jongmense hervorm. Sy het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se beleggingsindaba in Johannesburg gevra vir groter belegging in jeug-entrepreneurskap en inklusiewe ekonomiese stelsels. Sy sê regeringsraamwerke soos die Wetsontwerp op Vroue se Ekonomiese Bemagtiging en die Wet […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel vandag reën oor die grootste dele van Suid-Afrika. Die weerdiens het waarskuwings uitgereik vir swaar donderstorms, hael en skadelike wind in provinsies soos Gauteng, Noordwes, Limpopo en KwaZulu-Natal. Die storms sal vanmiddag hewiger word en stortreën en plaaslike oorstromings tot gevolg hê in laagliggende gebiede en langs belangrike paaie. Inwoners […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê informele handelaars met geldige permitte gebruik slimkaarte met QR-kodes vir kontrole. Dit volg nadat ʼn verhoor tussen die stad en handelaars wat deur die instituut vir maatskaplik-ekonomiese regte verteenwoordig word, uitgestel is. Die partye kon nie oor tydelike oplossings ooreenkom nie. Die burgemeester sê gemagtigde handelaars se bedrywighede […]
# Deputy Minister for Women, Youth and Persons with Disabilities Steve Letsike has urged South Africa to transform the lived experiences of young people. Speaking at the National Youth Development Agency Youth Investment Indaba in Johannesburg, Letsike called for greater investment in youth entrepreneurship and inclusive economic systems. She said government frameworks like the Women’s […]
# Die burgerregtegroep WaterCAN betoog vandag buite die Johannesburgse raadsaal om dringende, deursigtige en verantwoordbare optrede te eis oor die stad se toenemende waterkrisis. Die groep sê die situasie het ʼn menseregte- en ekonomiese krisis geword wat hospitale, skole en klein sakeondernemings lamlê. WaterCAN vra afgebakende befondsing, herstelde begrotings, deursigtige infrastruktuur-herstel en onafhanklike oorsig. Hy […]
# The South African Weather Service has forecast rain across much of South Africa today. SAWS has issued warnings of severe thunderstorms, hail and damaging winds in provinces including Gauteng, North West, Limpopo and KwaZulu-Natal. Storms are set to intensify in the afternoon, bringing heavy downpours and localised flooding in low-lying areas and along major […]