# The City of Tshwane has welcomed the ruling by the High Court in Pretoria, granting an eviction order against unlawful occupiers living on municipal land at the Centurion Taxi Rank. The order requires the occupiers to vacate the property within 30 days. The metro says the land forms part of a strategic development project […]
# Polisie-informant Tumelo Nku het aan die Madlanga-kommissie gesê, hy wou ‘n Transnet-vragmotor wat vrag van Khuzwayo vervoer het, regstreeks volg om die presiese ligging daarvan intyds te monitor. Die vragmotor het 715 kilogram kokaïen van die Durban-hawe na Aeroton, Johannesburg, vervoer. In reaksie op vrae deur die voorsitter van die kommissie, Mbuyiseli Madlanga, het […]
# Police informant Tumelo Nku has told the Madlanga Commission that he wanted live tracking of a Transnet truck carrying cargo from Khuzwayo to monitor its exact location in real time. The truck was carrying 715 kilograms of cocaine from the Durban harbour to Aeroton, Johannesburg. Responding to questions from Commission chairperson Mbuyiseli Madlanga, Nku […]
# Polisie ondersoek die buitengewone omstandighede rondom die skietery van die geskorste Adjunkmisdaadintelligensiehoof, Feroz Khan. Hy was gisteraand in Houghton, Johannesburg, waar hy na bewering in ‘n lokval gelei is en in die maag geskiet is. News24 berig daar is teenstrydige besonderhede, insluitend berigte dat geen koeëlgate in sy voertuig gevind is nie, ondanks die […]
# Police are investigating unusual circumstances surrounding the shooting of suspended deputy Crime Intelligence head Feroz Khan in Houghton, Johannesburg, where he was reportedly ambushed and shot in the abdomen last night. News24 reports there are conflicting details, including reports that no bullet holes were found on the vehicle he was travelling in, despite the […]
# Die vermeende polisie-informant Tumelo Nku het aan die Madlanga-kommissie gesê ‘n gesprek met sy geestelike leier het hom aangemoedig om die volle waarheid voor die kommissie te ontbloot. Nku het onthul dat hy sekere dele van sy vorige verklarings uit vrees terug te hou. Hy het ‘n aanvullende verklaring by die kommissie ingedien. Nku […]
# Die Landdroshof in Johannesburg het weer die sakeman van Noordwes, Brown Mogotsi, se aansoek om borgtog geweier. Sy aanvanklike aansoek is vroeër hierdie maand van die hand gewys nadat die hof bevind het sy woonadresse kan nie bevestig word nie. Mogotsi het ‘n nuwe aansoek ingedien, met wat sy regspan as nuwe feite beskryf. […]
# Die VF Plus het sy teenkanting teen die voorgestelde Groenkloof-ontwikkeling in Tshwane herbevestig en sê sy posisie bly onveranderd ter ondersteuning van die Groenkloof-inwonersvereniging en die beskerming van die Vriendekring-sportterrein en omliggende groen ruimtes. Woordvoerder Jaco Mulder is bekommerd oor wetlike nakoming, hersoneringsprosesse, die invloed op infrastruktuur en die verlies van sportgeriewe. Hy sê […]
# Die Joburg Crisis Alliance vra dringende ingryping deur die Stad Johannesburg, die Departement van Binnelandse Sake en die Malawiese hoëkommissaris om ‘n humanitêre krisis in South Hills te voorkom. Nokuthula Khwela van die organisasie sê ‘n toenemende aantal Malawiese burgers wat wag op vrywillige repatriasie, plaase ernstige druk op gemeenskapsgroepe wat voedsel en tydelike […]