# The bail application of alleged diamond scammer Louis Liebenberg has been postponed to 2 July by the Bronkhorstspruit Magistrate’s Court. His defence requested more time to consult with their client. Liebenberg and eight co-accused face charges of fraud, racketeering, money laundering, and violating the Companies Act. Liebenberg allegedly ran a diamond scheme worth 4.5-billion-rand. […]
# Meer as ‘n duisend kinders van reg oor Afrika sal hul stemme laat hoor op die tweede tweejaarlikse Afrika-kinderberaad van môre tot Maandag by St John’s College in Johannesburg. Die beraad word aangebied deur Suid-Afrika se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in samewerking met die Nelson Mandela-kinderfonds, en sal fokus op kind-gesentreerde dialoog, beleidsaanbevelings en […]
# Over one-thousand children from across Africa will amplify their voices at the second biennial Africa Children’s Summit from tomorrow to Monday at St John’s College in Johannesburg. Hosted by South Africa’s Department of Social Development in collaboration with the Nelson Mandela Children’s Fund, the summit will focus on child-centred dialogue, policy recommendations, and advocacy. […]
# DA-leier in Tshwane, Cilliers Brink, het die eerste begroting onder die ANC-EFF-ActionSA-koalisie veroordeel. Hy sê hulle begroot vir droë krane. Hy wys op ‘n 64-persent verhoging in die begroting vir watertenkwaens en ‘n 103-persent styging in sekerheidsbesteding, terwyl dit die diensleweringsbegrotings verminder. Brink kritiseer ook die instelling van ‘n nuwe belasting en beklemtoon vertragings […]
# DA Tshwane leader Cilliers Brink has slammed the city’s first budget under the ANC-EFF-ActionSA coalition, accusing them of budgeting for dry taps. He points to a 64-percent increase in water tanker allocations and a 103-percent rise in security spending, while cutting service delivery budgets. Brink also criticises the introduction of a new tax and […]
# Pikitup sê hulle kyk na vertragings met vullisverwydering ten spyte van dienste wat ontwrig is weens ‘n interne werkstaking. Pikitup se woordvoerder, Muzi Mkhwanazi, sê die bestuur is aktief besig om met werkersverteenwoordigers te onderhandel om die probleem op te los en normale werksaamhede te herstel. Mkhwanazi het inwoners verseker dat normale dienste binnekort […]
# Pikitup management says it is addressing waste collection delays despite services being disrupted due to an internal work stoppage. Spokesperson Muzi Mkhwanazi says management is actively engaging with worker representatives to resolve the issue and restore normal operations. Mkhwanazi assured residents of service recovery soon. He requested the public’s patience during this time:
# Die DA is bekommerd oor die voortdurende wasgoedkrisis by Chris Hani Baragwanath Hospitaal. Pasiënte en personeel sukkel sonder skoon linne weens die in-huis wasmasjiene wat gereeld onklaar raak en die onvoldoende dienste van die Dunswart provinsiale wassery. Jack Bloom van die DA sê die situasie veroorsaak die moontlike vertraging van nie-dringende operasies en verhoogde […]
# Die organisasie Charity Begins With Me het sy jaarlikse Mussie-veldtog vanjaar vroeër begin om warmte vir behoeftige kinders te voorsien. Dit volg op Johannesburg se mistroostige weer, met weke van reën en koue nagte. Die stigter van die organisasie, Stephen Ferreira, sê hulle begin gewoonlik eers in Junie met die verspreiding, maar vanjaar wil […]