# Die Stad Tshwane het byna vier-duisend besware oor sy onlangs gepubliseerde eiendomswaardasies ontvang. Talle inwoners beweer hulle huise is oorwaardeer. Daar is vrese dat dit tot hoër belastingtariewe kan lei hoewel die konsepbegroting ‘n verlaging van vier-persent in eiendomsbelasting voorstel. Die burgemeester, Nasiphi Moya sê stygende eiendomswaardasies is ‘n goeie ding en die metro […]
# University of Pretoria’s professor, Zodwa Dlamini, has been appointed to the Steering Committee of the first Exposome Moonshot Forum. The forum set to take place in Washington in May, will focus on the emerging field of exposomics, which studies the cumulative effects of environmental exposures on human health. Dlamini is the founding Director of […]
# The City of Tshwane has received up to four-thousand disputes regarding its recently published property valuation roll. Many residents are claiming that their homes are overvalued. There are fears that this could lead to higher rates, though the draft budget proposes a four-percent decrease in property rates. Mayor Nasiphi Moya says rising property values […]
# Die DA in Tshwane sê dit is duidelik dat onmiddellike verbeterings nodig is om die wanbestuur van die metro se vloot voertuie te takel. Die jongste vlootbestuursstatusverslag toon slegs 39-persent van noodsaaklike vlootbestuursposte is gevul en nalatige bestuur en misbruik van voertuie kos die belastingbetalers meer as 452-duisend-rand. Dana Wanneburg van die DA sê […]
# The DA in Tshwane says it is evident that immediate improvements are required to address the ongoing mismanagement of the metro’s fleet. The latest fleet management status report shows that only 39-percent of critical fleet management positions have been filled, and negligent driving and vehicle abuse have cost taxpayers over 452-thousand-rand. The DA’s, Dana […]
# Die Gautengse Beleggingskonferensie wat vandag begin, wil meer as 300-miljard-rand se beleggings lok. Die geleentheid sal die provinsie voorstel as ʼn goeie beleggingsbestemming wat op infrastruktuur, vervaardiging en groen energie fokus. Meer as 50 maatskappye van reg oor die wêreld sal dit bywoon. Met deelname van beleggers uit Afrika en die res van die […]
# The Gauteng Investment Conference, starting today, is aiming to attract over 300-billion-rand in investments. The event will showcase the province as a prime investment destination, focusing on infrastructure, manufacturing, and green energy. It is expected to draw more than 50 global companies. With participation from investors across Africa and beyond, the conference seeks to […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê hy is bekommerd oor verskeie aspekte van die metro se konsepbegroting en Geïntegreerde Ontwikkelingsplan vir die 2025/2026-boekjaar. Dit sluit groot tariefverhogings en stadige begrotingsbesteding in wat vrae laat ontstaan oor die akkuraatheid van beplanning en die doeltreffendheid van dienslewering. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê inwoners […]
# AfriForum sê die Stad Tshwane se nuwe omgewingsheffing, wat na verwagting 540-miljoen-rand aan bykomende inkomste sal genereer, is onbillik. Die maandelikse heffing van 194-rand en-37 sent sal gehef word op eiendomme met ‘n waarde van meer as 250-duisend-rand sonder munisipale vullisverwyderingsdienste. Deidré Steffens van AfriForum sê eienaars wat opgehou het om die metro se […]