# Ekurhuleni se waarnemende burgemeester, Jongizizwe Dlabathi, sê die wetteloosheid in Reigerpark is voortslepend en buite beheer. Dit volg nadat ses mense die naweek in ʼn verbyry-skietery in die gebied dood is. Dlabathi het die slagoffers se gesinne gister besoek. Die motief vir die aanval is onbekend en niemand is nog in hegtenis geneem nie. […]
# Die DA versoek die Parlement se Elektrisiteitskomitee om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika tereg te wys na die uitspraak deur die Hooggeregshof van Gauteng dat sy 2025/26 prosesse vir munisipale elektrisiteitstariewe ongrondwetlik is. Kevin Mileham van die DA het NERSA gekritiseer vir herhaalde mislukkings, insluitend gebrekkige berekenings vir die koste van voorsiening, en het […]
# Die leiers van die regering van nasionale eenheid het belowe om vinniger op te tree met munisipale toesig, jeugvaardighede en -indiensneming, voedselsekerheid en die stryd teen bendegeweld. Leiers van die tien partye het vergader vir ‘n tweedaagse wegbreeksessie by die Wieg van die Mensdom in Mogale City, Gauteng. President Cyril Ramaphosa sê die RNE […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement verskerp pogings om seksueel oordraagbare infeksies te bekamp deur middel van siftingstoetse by mansklinieke, werkplekke, kampusse en manlike besnydenisplekke. LUR Nomantu Nkomo-Ralehoko het verwys na die stygende aantal gevalle van manlike uretritis-sindroom van 55-duisend-783 in 2020 tot meer as 80-duisend in 2024. Omvattende gemeenskapsuitreike, kondoomverspreiding en die 1,1-miljoen anti-retrovirale terapie-veldtog is […]
# Die munisipale werkersunie, Samwu, sê hy is reg bewys nadat die Stad Tshwane se aansoek om die betaling van die 2021/2022 salarisverhogings te vermy, van die hand gewys is. Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsbedingingsraad het die stad beveel om die 3,5-persent-salarisaanpassing, insluitend agterstallige betaling, binne ses maande te uit te voer. Samwu se Dumisane Magagula […]
# Die uitvoerende hoof van die Joburg-Mark, Sello Makhubela, gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die World Union of Wholesale Markets se 2025-konferensie in Brussel, Europa, van 5 tot 7 November. Hy sal optree voor meer as 300 afgevaardigdes uit 48 lande en die oorgang na die slimmark oor die waardeketting aanbied, met die klem op die […]
# Acting Ekurhuleni mayor Jongizizwe Dlabathi says the level of lawlessness in Reiger Park is unabated and uncontrollable. This follows the killing of six people in a drive-by shooting in the area over the weekend. The acting mayor visited the families of the deceased on Monday. The motive for the attack is still unknown, and […]
# ‘n Valke-offisier Sabelo Nkosi sê hy is gedwing om ‘n groot operasie in Noordwes te laat vaar om die inhegtenisneming van die vermeende ‘Groot Vyf’-misdaadbaas Katiso “KT” Molefe in Sandton verlede Desember te verifieer. In getuienis voor die Madlanga-kommissie sê Nkosi hy is deur ‘n senior offisier, Valke-brigadier Lesiba Mokoena, opdrag gegee om te […]
# The leaders of the government of national unity have pledged faster action on municipal oversight, youth skills and employment, food security, and the fight against gangsterism. Leaders of the ten parties met for a two-day retreat at the Cradle of Humankind in Mogale City, in Gauteng. President Cyril Ramaphosa says the GNU remains united […]