# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê sy het gehoop dat die vermiste Vrystaatse polisiebeamptes lewend gevind sou word. Die liggame van Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is in die Hennopsrivier gevind. ‘n Vierde liggaam is bevestig as ‘n lid van die Lyttelton-polisiestasie, terwyl ‘n vyfde steeds onbekend is. Boshielo het dit […]
# Deputy Police minister Polly Boshielo says she had hoped the missing Free State police officers would be found alive. The bodies of Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were recovered from the Hennops River. A fourth body was confirmed as a member from Lyttelton Police Station, while a fifth remains unidentified. Boshielo called […]
# Die Stad Tshwane sê hy het planne gereed om onwettige handelaars by die besige kruising van Delmas-weg en Solomon Mahlangu-rylaan in die ooste van Pretoria te verwyder. Volgens inwoners word groot standbeelde op sypaadjies en padskouers verkoop wat kommer wek oor veiligheid en nakoming. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê straathandel in Tshwane […]
# Die Johannesburgse metropolisie doen ‘n beroep op motoriste om hulle te weerhou van drink en bestuur en eerder van dienste soos van saamrygeleenthede gebruik te maak. Die JMPD het ‘n inisiatief van stapel gestuur om padveiligheid te verbeter wat gelei het tot die arrestasie van 166 motoriste van voorverlede Maandag tot Sondag vir bestuur […]
# Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling nooi gekwalifiseerde organisasies uit om voorstelle in te dien vir die ondersteuning van klein, medium en mikro-ondernemings, werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Fokusareas sluit in opleiding in ambags- en digitale vaardighede, marktoegang, e-handel, data-insameling en inklusiewe ekonomiese ontwikkeling. Aansoekers moet geakkrediteer wees by die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid […]
# The City of Tshwane says plans are in place to remove illegal traders operating on the busy Delmas Road and Solomon Mahlangu Drive intersection in the east of Pretoria. Residents claim that large statues are being sold on sidewalks and road reserves, raising safety and compliance concerns. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says street […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department is urging all motorists to refrain from drinking and driving, and rather utilise alternatives such as ride-sharing services. The JMPD has launched a robust initiative aimed at enhancing road safety, resulting in the arrest of 166 motorists for driving under the influence of alcohol from last Monday until Sunday. […]
# The City of Johannesburg’s Department of Economic Development has invited proposals from qualified organisations to support small, medium and micro enterprise growth, job creation, and skills development. Focus areas include artisanal and digital skills training, market access, e-commerce, data collection, and inclusive economic development. Applicants must hold or seek accreditation from the Sector Education […]
# Die African Christian Democratic-party kritiseer die Gautengse regering wat die Stad Ekurhuleni 382,3-miljoen-rand in onbetaalde water- en kragrekenings skuld. Die raadslid Palesa Yates sê dit stel ‘n swak voorbeeld want inwoners kan afgesny word vir nie-betaling. Ander staatsinstellings skuld ook miljoene, insluitend die Departement van Infrastruktuurontwikkeling en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Yates sê dit is […]