# Die DA in Gauteng het die provinsiale Onderwysdepartement veroordeel oor onbetaalde rekeninge nadat 525 skole sonder elektrisiteit of water gelaat is. Sergio Isa dos Santos van die DA sê 398 geen-fooi skole is die ergste geraak, met sommige leerders wat langer as ‘n maand in die donker en in onveilige omstadighede moes leer. Hy […]
# The DA in Gauteng has slammed the provincial Education Department over unpaid bills after 525 schools have been left without electricity or water. The DA’s Sergio Isa Dos Santos says 398 no-fee schools are worst affected, with some learners forced to study in darkness and unsafe conditions for over a month. He calls for […]
# Rand Water het die nuwe B16-pyplyn suksesvol gekoppel om water vanaf die nuwe Stasie 5A by die Zuikerbosch-waterbehandelingsaanleg te voorsien. Die woordvoerder, Makenosi Maroo, sê die Russelweg-meter is geïnstalleer en Sasolburg-reservoir 1 is skoongemaak. Sy sê Rand Water sal Maandag begin met die volgende fase van die beplande onderhoud en die projek sal op […]
# Rand Water has successfully connected the newly constructed B16 pipeline, which will supply water from the new Station 5A at the Zuikerbosch Water Treatment Plant. Spokesperson Makenosi Maroo says the Russel Road meter has been installed, and Sasolburg Reservoir 1 has been cleaned. She says Rand Water will be moving to the next phase of the […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand het die beste plekke vir woudaanplantings uitgestippel. Die navorsing identifiseer gebiede waar herbebossingspogings mense én ekostelsels kan bevoordeel. Dit verskaf noodsaaklike data vir boomaanplantingsprojekte en om onbedoelde omgewingskade te vermy. Die programleier, Sally Archibald, waarsku in ‘n onderhoud met eNCA die aanplant van bome op verkeerde plekke kan ‘n […]
# Navorsers van die Universiteit van die Witwatersrand se laboratorium vir Robotika, Outonome Intelligensie en Leer verskuif die grense van kunsmatige intelligensie. Dit is deur die ontwikkeling van masjiene wat kan loop, praat, melk in ‘n koppie gooi, en selfs antieke fossielgrotte verken. Die span is besig met die ontwikkeling van robotverkenners, wat strek van […]
# University of the Witwatersrand has mapped out the best locations for global reforestation. The research identifies areas where reforestation efforts can benefit both people and ecosystems. It aims to provide critical data to guide reforestation projects and avoid unintended environmental harm. Speaking to eNCA, programme lead, professor Sally Archibald, warned that planting trees in […]
# Researchers at the University of the Witwatersrand’s Robotics, Autonomous Intelligence and Learning Lab are advancing the frontiers of artificial intelligence. This is by developing machines that can walk, pour milk, and even explore ancient fossil caves. The team is developing robotic explorers, ranging from legged robots and wheeled vehicles to drones. Professor Benjamin Rosman says […]
# Die Stad Tshwane se veelparty-koalisieregering het die toerismesektor as voorkeur finansiële sektor geëien vir ondersteuning wat werkskepping en ekonomiese groei betref. In 2024 het toerisme en reise 618-miljard-rand tot die Suid-Afrikaanse ekonomie bygedra. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê om ekonomiese groei te versnel, het die koalisieregering vroeër vanjaar […]