# Die Forum for South Africa sê die Stad Johannesburg stel werkers se lewens in gevaar deur te versuim om R35-miljoen aan uitstaande hospitaalrekenings te betaal. Dit volg na bewerings dat ’n beampte van die Johannesburgse Metropolisie, wat kritiek beseer was, behandeling by die Netcare Milpark-hospitaal geweier is weens die stad se onbetaalde skuld. Tebogo […]
# The Forum for South Africa says the City of Johannesburg is endangering workers’ lives by failing to pay 35-million-rand in outstanding hospital bills. This follows claims that a critically injured Johannesburg Metro Police Department officer was denied care at Netcare Milpark Hospital due to the city’s unpaid debts. The organisation’s Tebogo Mashilompane urged president […]
# Die EFF in Gauteng sê die swaar polisie- en privaat sekuriteit-teenwoordigheid tydens vandag se vreedsame optog na die wit-Afrikaner-nedersetting Kleinfontein naby Pretoria, was onnodig en kom neer op staatsintimidasie. Volgens die party is meer as 50 polisievoertuie ontplooi om wit belange te beskerm, terwyl geweldsmisdaad steeds townships soos Soshanguve en Mamelodi teister. Dumisani Baleni van […]
# Die DA in Gauteng het hofdokumente ingedien teen die speaker van die provinsiale wetgewer, Morakane Mosupyoe. Mike Moriarty van die party sê die speaker het ongrondwetlik besluit om die DA se mosie van sensuur teen die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, op grond van die onbenulligste redes ontoelaatbaar te verklaar. Hy sê Mosupyoe het […]
# The EFF in Gauteng says the heavy police and private security presence during today’s peaceful march to the white-Afrikaner only settlement of Kleinfontein near Pretoria was unnecessary and amounted to state intimidation. According to the party, more than 50 police vehicles were deployed to protect white interests, while violent crime continues to plague townships […]
# The DA in Gauteng has issued court papers against provincial legislature speaker, Morakane Mosupyoe. The party’s Mike Moriarty says the speaker unconstitutionally decided to render the motion by the DA to censure the MEC for Health, Nomantu Nkomo-Ralehoko inadmissible on the flimsiest of reasons. He says Mosupyoe prevented a fair and reasonable debate on the […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê hy hou voortdurend die invloei van water in die Geïntegreerde Vaalrivierstelsel dop. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê disom te verseker dat die nodige voorsorgmaatreëls getref is ingevolge damveiligheidstandaarde en hidrologiese moniteringstelsels. Sy sê die watervlakke van die Vaaldam is op 113,25-persent, die Bloemhofdam op 113,09-persent […]
# City Power sê Johannesburg se Nooddienste het die brand in die ondergrondse tonnels in Braamfontein geblus en spanne sal vandag toestemming kry om die terrein te besoek. Tegnici het reeds ongeveer 17-persent van die kliënte in Braamfontein, Parktown-Wes, die Newtown-aansluiting, De Korte-Noord, Smith-Wes en die omliggende gebiede se krag herstel. City Power vra inwoners […]
# Die DA in Gauteng sê inwoners van die Reigerpark-woonstelle in Boksburg is aan ellendige lewensomstandighede blootgestel weens die Stad Ekurhuleni se versuim om sy vervalle geboue in stand te hou. Die party het tydens ʼn oorsigbesoek aan die woonstelle bevind trappe is wankelrig, mure is gekraak en lek, en sanitasie is uiters swak. Mervyn Cirota […]