# Die DA in Emfuleni het die Gautengse Departement van Infrastruktuurontwikkeling gekritiseer oor die besteding van meer as 9.4-miljoen-rand aan sekerheid by die Sebokeng Rybewys-toetssentrum. Die DA-lid, Kingsol Chabalala, sê die sentrum is steeds onvolledig en opsetlike beskadiging aan die gebou is nog nie reggemaak nie. Chabalala sê omdat die projek laat vaar is, moet […]
# Die DA in Gauteng het onthul dat die provinsiale Departement van Onderwys versuim het om 3-duisend-400 skoolvervoerbestuurders teen die Kinderbeskermingsregister te toets, wat ’n risiko vir leerders inhou. Die DA se Michael Waters kritiseer die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, omdat hy sy wetlike verpligtinge versuim het. Hy het aangekondig dat hy die departement […]
# The DA in Gauteng has revealed that the provincial Department of Education failed to vet three-thousand-400 scholar transport drivers against the Child Protection Register, posing a risk to learners’ safety. The DA’s Michael Waters criticises Education MEC, Matome Chiloane for neglecting legal obligations. He announced plans to report the department to the South African […]
# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has open the 2nd G20 Culture Working Group Session in Sandton today. Hosting 24 countries under the theme ‘Solidarity, Equality and Sustainability,’ the event supports South Africa’s G20 Presidency, hosting key discussions including cultural heritage, digital innovation, climate change, and socio-economic integration. McKenzie highlighted culture’s role […]
# The DA in Emfuleni has criticised the Gauteng Department of Infrastructure Development for spending over 9.4-million-rand on security at the Sebokeng Driver’s Licence Testing Centre. The DA’s Kingsol Chabalala says the centre remains vandalised and incomplete. Chabalala says the project has been abandoned, forcing residents to travel long distances for licensing services. He is […]
# Afvalherwinners bespaar die Johannesburgse metro na raming jaarliks 780-miljoen-rand aan ruimte vir stortingsterreine. Die African Reclaimers Organisation sê hulle samel bykans 90-persent van die metro se herwinbare materiaal in – sonder enige amptelike erkenning of ondersteuning. Hul programkoördineerder, Nandi Tutani, sê herwinners is kundiges – nié haweloses nie – en benodig veilige werkruimtes. ARO […]
# Die Tshwane Metropolisiedepartement vra die publiek om altyd verantwoordelik te bestuur en die nodige veiligheids-voorsorgmaatreëls te tref. Die Metropolisie het die naweek 28 mense in hegtenis geneem tydens afsonderlike dronkbestuursoperasies in Mamelodi en Winternest. Verskeie boetes is ook uitgereik. Woordvoerder Isaac Mahamba sê dronkbestuur is baie onverantwoordelike gedrag wat onskuldige lewens in gevaar kan […]
# ActionSA in Gauteng sê hulle sal nie enige pogings duld om openbare verteenwoordigers te intimideer of stil te maak nie. Dit volg nadat die voorsitter van die party se Artikel 79 Openbare Veiligheidskomitee, Sarah Wissler, deur die Stad Johannesburg se administrasie aangeval is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê Wissler is aangeval omdat sy ‘n […]
# Waste reclaimers are reportedly saving the Johannesburg metro an estimated 780-million-rand annually in landfill space. According to the African Reclaimers Organisation, they collect nearly 90-percent of the metro’s recyclables yet continue to work without formal recognition or support. Programme coordinator Nandi Tutani says reclaimers are experts, not homeless people, and need safe, designated workspaces. […]