# Die Tshwane-metropolisiedepartement se eenheid vir openbare vervoer het gister 13 minibustaxi’s in Pretoria se middestad geskut, onder meer weens oortreding van die Nasionale Padvervoerwet. Dit sluit in die gebrek aan behoorlike lisensies of permitte, en onpadwaardige voertuie. Die departement se woordvoerder, Puleng Motholo, sê hulle sal voortgaan met padveiligheidveldtogte in die metro as deel […]
# The case against four men arrested after being found with a kidnapping victim and an AK-47 rifle in their vehicle has been postponed to next Monday. They appeared in the Pretoria North Magistrate’s Court yesterday. National Prosecuting Authority’s spokesperson, Lumka Mahanjana, says the four face several charges, including kidnapping, fraud, robbery with aggravating circumstances, […]
# The City of Tshwane’s multiparty coalition government is set to provide a one-year feedback report to residents at the Lucas van den Berg Sports Ground today. After assuming office in October last year, the mayoral executive launched a six-priority action plan to guide the turnaround of the metro. Mayor Nosiphi Moya says it is important to take […]
# The Tshwane Metro Police Department’s Public Transport Unit impounded 13 minibus taxis in the Pretoria CBD yesterday. This is due to violations of the National Land Transport Act, including operating without proper licenses or permits, and unroadworthy vehicles. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says they will continue with road safety operations across the metro, as part […]
# Die Madlanga-kommissie van Ondersoek sal na verwagting uitspraak lewer oor besware deur News24 en die Daily Maverick teen dele van die verrigtinge wat hierdie week in camera gehou word. Getuienisleiers het geslote verhore vir die res van die week versoek om getuieveiligheid en sensitiewe polisietegnieke te beskerm. Volgens berigte sal die volgende getuie, wat […]
# The Madlanga Commission of Inquiry is set to rule on objections by News24 and the Daily Maverick against holding parts of the proceedings in camera this week. Evidence leaders have requested closed hearings for the rest of the week to protect witness safety and sensitive police methods. According to reports, the next witness, linked […]
# Die Daily Maverick en News24 betwis ‘n aansoek dat getuienis in die Madlanga-kommissie agter geslote deure aangehoor moet word. Getuienisleiers het aansoek gedoen om getuienis onbepaald in camera aan te bied terwyl die verhoor voortduur. Die media en die publiek sal dus nie toegelaat word om die getuienis aan te hoor nie. Die twee […]
# ‘n Beskuldigde, Muzi Sibiya het as die eerste verdedigingsgetuie in die Senzo Meyiwa-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria getuig. Sibiya, wat deur advokaat Charles Mnisi verteenwoordig word, ontken enige deelname aan die moord wat in 2014 by Kelly Khumalo se huis gebeur het. Hy getuig dat sy beweerde bekentenis met polisie-aanranding en dreigemente afgedwing […]
# The Daily Maverick and News24 are challenging the application for the Madlanga Commission to hear evidence behind closed doors. Evidence leaders applied to present evidence in camera indefinitely as the hearing proceed. The media and public will then not be allowed to hear witness testimony. The legal teams of the two media houses will […]