# Rand Water het beplande instandhoudingswerk aan die Rosslyn-Noord-watermeter in Pretoria wat vandag sou plaasvind, uitgestel. Die watermeter sou vervang en opgradeer word. Die Stad Tshwane se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die nuwe datum vir werk aan die watermeter sal aangekondig word:
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane vra inwoners van Centurion om geduldig te wees terwyl herstelwerk by die Brakfontein-substasie voortgaan. Die substasie is beskadig toe ʼn brand twee weke gelede uitgebreek en dele van Centurion sonder krag gelaat het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê herstelwerk aan ʼn substasie van dié grootte […]
# Rand Water has postponed planned maintenance work to the Rosslyn North water meter in Pretoria, which was initially scheduled for Tuesday. The work would have entailed replacing and upgrading the water meter. City of Tshwane’s spokesperson, Lindela Mashigo, says a new date for work on the water meter will be communicated:
# The Freedom Front Plus in Tshwane is urging residents of Centurion to exercise restraint and patience as the repair work at the Brakfontein Substation unfolds. The substation was damaged by a fire two weeks ago leaving parts of Centurion without power supply. The FF Plus’, Lenor Janse van Rensburg, says repairs to a substation […]
# Tegnici van die Stad Tshwane is amper klaar met herstelwerk aan die Brakfontein-substasie, wat op 3 April in ’n brand beskadig is. Woordvoerder Lindela Mashigo sê vyf van die agt panele het veiligheidstoetse geslaag, maar die oorblywende foutiewe panele vertraag die herstelwerk. Mashigo sê die krag kan nie aangeskakel word voordat al die panele […]
# City of Tshwane technicians are nearing completion of repairs at Brakfontein Substation, which was damaged by fire on 3 April. Spokesperson Lindela Mashigo says five of eight panels have passed safety tests, but the remaining faulty panels are delaying full restoration. Mashigo says power can’t be switched on until all panels are safe and […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die groot aantal plakkerskampe wat onwettig aan die Stad Tshwane se kragnetwerk gekoppel is, maak die reeds onbetroubare netwerk nog meer onbestendig. Die metro het in Desember 575 plakkerskampe geïdentifiseer wat weens onwettige grondbesettings baie vinnig uitbrei. Die metro se Versoekskrif-komitee het ook sowat 20 aansoeke van plakkerskampe ontvang om […]
# The Freedom Front Plus says the large number of informal settlements illegally connected to the City of Tshwane’s power network is causing the already unreliable network to become even more unstable. Last December, the metro identified 575 informal settlements that are expanding very quickly as a result of illegal land occupations. The metro’s Petition […]
# Die MK-party se vroueliga gaan vandag ‘n optog na die kantore van die Departement van Justisie in Pretoria lei. Die liga eis geregtigheid vir alle geslagsgeweldvoorvalle in die land. Die betogers gaan van negeuur by die Putco-depot in Marabastad bymekaar kom voor hulle na die departement se kantore opruk. Hulle sal na verwagting teen […]