# The DA has condemned the unlawful defacement of the Paul Kruger statue in Church Square, Pretoria. A gun barrel and a boot from two of the Boer warrior statues, which flank the Kruger statue, were broken off last week. The security fence around the statues was also damaged. No arrests have been made. The […]
# The GOOD Party says it supports the City of Tshwane’s new Artisan Training and Development Framework, as more opportunities will be available for unemployed youth and for young people from special needs schools. The framework is a strategic investment to develop in-house artisan skills, such as plumbing, electrical, and mechanical, to improve service delivery […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane staar ‘n dreigende diensleweringskrisis in die gesig, aangesien daar 12-duisend-529 vakatures binne die metro is. Die personeelkrisis raak sleuteldepartemente, insluitend elektrisiteit, water en sanitasie, gesondheid, en paaie en vervoer. Roche Grebe van die VF Plus sê die vakaturekoers wat wissel van 36- tot 74-persent in verskeie departemente […]
# The Freedom Front Plus says the City of Tshwane is facing a looming service delivery crisis as there are 12-thousand-529 vacancies within the metro. The staffing crisis affects key departments, including electricity, water and sanitation, health, and roads and transport. FF Plus’ Roche Grebe says vacancy rates ranging from 36 to 74-percent in various […]
# Die DA in Tshwane sê die stad het reeds erken dat inwoners wat reeds die weeklikse vullisverwyderingsdiens gebruik, dubbel gefaktureer is deur middel van die sogenaamde stadsreinigingsheffing. Cilliers Brink van die DA sê die heffing is nie bedoel vir huishoudings wat reeds meer as 400-rand per maand aan Tshwane betaal vir weeklikse vullisverwydering nie. […]
# The DA in Tshwane says the city has admitted to double billing residents who already use it’s weekly waste collection service by means of the so-called city cleansing levy. The DA’s Cilliers Brink says the levy is not intended for households who already pay Tshwane upward of 400-rand a month for weekly waste collection. He […]
# Die Stad Tshwane versoek dat sy inwoners deelneem aan die proses vir ‘n konsep-Sokhulumi-distriksplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die konsepplan het ‘n paar voorgestelde opsies vir ontwikkeling vir die gebied geïdentifiseer, insluitend die uitbreiding van landbou-aktiwiteite, die ontwikkeling van behuising en gemeenskapsfasiliteite, sowel as moontlike sake-ontwikkeling:
# The City of Tshwane is urging residents to participate in the process of the draft Sokhulumi Precinct Plan. Mayoral committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa says the draft plan has identified some proposed options for development for the area, including extension of agricultural activities, development of housing and community facilities, as well […]
# Die Vryheidsfront Plus doen ‘n beroep op die regering om met planne vorendag te kom om die Afrikaner-erfenisskatte in die land te beskerm. Jaco Mulder van die party sê die Kruger-groepering van standbeelde op die geskiedkundige Kerkplein in Pretoria se middestad is weereens gevandaliseer. Hy sê dele van die vier Burgerwag-standbeelde, wat simbolies die […]