# Die Stad Tshwane maak foute op rekeninge reg in verband met die skoonmaakheffing wat 12-duisend rekeninge raak. Die woordvoerder, Selby Bokaba bevestig ‘n toegewyde span verwerk terugbetalings vir kliënte wat reeds betaal het, met aanpassings wat op die Oktober-rekening sal verskyn. Daar sal geen kontant-terugbetalings wees nie. Hy bevestig die stad het die Appèlhof […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê WhatsApp-boodskappe onthul die sakeman Brown Mogotsi het druk geplaas op die omstrede Vusimuzi “Cat” Matlala vir befondsing om ANC-lidmaatskap in twee streke te dek. Die boodskappe is aan die Madlanga-kommissie in Pretoria voorgelê en toon Mogotsi het Matlala gewaarsku versuim om te betaal kan kiesers vervreem. Volgens […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, sê volgens WhatsApp-rekords het die sakeman, Brown Mogotsi, gereeld by Vusimuzi “Cat” Matlala inligting probeer kry oor die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se aangeleenthede, hofverwikkelinge en vermeende betalings aan politici. Khumalo het aan die Madlanga-kommissie in Pretoria gesê volgens die boodskappe was Mogotsi geïnteresseerd in die monitering van ondersoeke en […]
# Crime Intelligence head Dumisani Khumalo says WhatsApp messages reveal Brown Mogotsi pressed tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala for funds to cover ANC membership in two regions. The exchanges, presented at the Madlanga commission in Pretoria, show Mogotsi warning Matlala that failing to provide the money could result in lost voters. According to Khumalo, the messages […]
# The City of Tshwane is addressing cleansing tariff billing errors affecting 12-thousand accounts. Spokesperson Selby Bokaba confirmed a dedicated team is processing reversals for customers who have already paid, with adjustments appearing on October statements. No cash refunds will be issued. He confirmed that the city is strengthening controls to prevent future errors and […]
# Crime Intelligence boss Dumisani Khumalo says WhatsApp records show businessman Brown Mogotsi repeatedly sought updates from Vusimuzi “Cat” Matlala on Independent Police Investigative Directorate matters, court proceedings and alleged payments to politicians. Khumalo told the Madlanga commission in Pretoria that messages indicate Mogotsi’s interest in monitoring investigations and legal actions involving the alleged crime […]
# Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo sê WhatsApp-boodskappe waarby vermeende kartelbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala betrokke is, het dui op pogings om tenders te beskerm en om die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde te bevorder. In getuienis by die Madlanga-kommissie in Pretoria, sê Khumalo dat die boodskappe tussen Matlala en sakeman Brown Mogotsi […]
# Die regering van nasionale eenheid se tweede kabinets-lekgotla van vanjaar begin vandag in Pretoria. Ministers, adjunkte, premiers en leiers van die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging sal die tweedaagse byeenkoms bywoon. Besprekings gaan fokus op dienslewering, ekonomiese groei, bestuur en die gereedheid om die G20-beraad aan te bied. Die uitkomste sal bydra tot die vorming van […]
# The Head of Crime Intelligence Dumisani Khumalo says WhatsApp conversations involving alleged crime cartel figure Vusimuzi “Cat” Matlala, revealed efforts to protect tenders and the disbandment of the political killings task team. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Khumalo said the chats between Matlala and businessman Brown Mogotsi also reveal links to senior […]