# Die Madlanga-kommissie het verdaag nadat die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo, siek geword het voor hy kon voortgaan met sy getuienis. Die kommissie se woordvoerder, Jeremy Michaels, sê ‘n besluit oor of die verrigtinge môre hervat sal word, sal later vandag bekend gemaak word. Khumalo het getuienis gelewer oor beweerde bande tussen die sakeman […]
# The Madlanga Commission has adjourned after Crime Intelligence boss Dumisani Khumalo fell ill before taking the stand to continue testifying. Commission spokesperson Jeremy Michaels says a decision on whether proceedings will resume tomorrow will be announced later today. Khumalo was giving evidence on alleged links between businessman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, Brown Mogotsi and suspended […]
# Die Stad Tshwane, in samewerking met ICLEI Africa – Plaaslike Regerings vir Volhoubaarheid en die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging, bied vandag die heel eerste Tshwane-stadsaalkonferensie van die partye aan. Die byeenkoms met die tema “Plaaslike aksie, globale impak”, bied ‘n geleentheid om begrip van Suid-Afrika se klimaatsverbintenisse te verdiep. Die burgemeester, Nasiphi Moya, sê sedert […]
# The City of Tshwane, in collaboration with ICLEI Africa – Local Governments for Sustainability and the South African Local Government Association, will host the first-ever Tshwane Town Hall Conference of the Parties today. With the theme being, Local Action, Global Impact, the gathering will provide an opportunity to deepen understanding of South Africa’s climate commitments. Mayor […]
# Die Stad Tshwane sê hulle het teenstrydighede geïdentifiseer tydens die programmering van die faktuurstelsel vir die instelling van die nuwe skoonmaaktarief. Die tarief is van toepassing op eiendomme wat nie die metro se afvalverwyderingsdienste gebruik nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, sê hulle het tydens die bewerking besef die stelsel het verkeerdelik ‘n […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle is bekommerd oor die Stad Tshwane se voortdurende versuim om die beginsels van gesonde finansiële bestuur, effektiewe projekuitvoering en grondwetlike dienslewering na te kom. Volgens die metro se kapitaalbegroting-prestasieverslag vir die 2024/2025-boekjaar is 2,2-miljard-rand van die aangepaste kapitaalbegroting van 2,3 miljard-rand-reeds bestee. Nick Pascoe van die VF Plus sê […]
# The City of Tshwane says it has identified an anomaly while configuring the billing system for the implementation of the new cleansing tariff. The tariff applies to properties not using the metro’s waste collection services. Mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says that during the configuration, they realised the system led to some residents […]
# The Freedom Front Plus says it is concerned about the City of Tshwane’s constant failure to adhere to the principles of sound financial management, effective project execution, and constitutional service delivery. According to the metro’s capital budget performance report for the 2024/2025 financial year, 2.2-billion-rand of the adjusted capital budget of 2.3-billion-rand, has already […]
# Die DA doen ‘n beroep op die Stad Tshwane om nie meer die reinigingsheffing in die hof te verdedig nie en kredietbeheer op rekeninge wat geraak word te staak. Die DA in Tshwane se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, sê 783-duisend-rand belastingbetalersgeld is reeds bestee, ten spyte van die hofuitspraak dat die heffing nie wettig geregverdig […]