# The National Youth Development Agency says its partnership with music duo Scorpion Kings involved no financial exchange. About 150 National Youth Service participants gained hands-on experience at the Live with Friends concert, assisting with event management and stage operations. The agency’s CEO Ndumiso Kubheka says the initiative focused on skills and mentorship, not funding. […]
# AfriForum en die Suider-Afrika Agri-inisiatief gaan môre hul internasionale strategie teen die “Kill the Boer”- slagspreuk in Centurion aankondig. Kallie Kriel en Ernst van Zyl van AfriForum, saam met Theo de Jager van SAAI, gaan ‘n klagstaat genaamd die ‘Malema-dossier’ teen die EFF-leier Julius Malema vrystel. Die dossier, saamgestel deur AfriForum se Navorsings- en […]
# AfriForum and the Southern Africa Agri Initiative will tomorrow announce their international strategy against the ‘Kill the Boer’ chant in Centurion. AfriForum’s Kallie Kriel and Ernst van Zyl, alongside Saai’s Theo de Jager, will release a charge sheet dubbed the ‘Malema Dossier’ against EFF leader Julius Malema. The dossier, compiled by AfriForum’s Research and […]
# Die Vryheidsfront Plus eis die onmiddellike afdanking van die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka. Dit volg op ‘n toesigverslag wat ernstige wanbestuur, die vermorsing van fondse en growwe oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet binne die departement uitgelig het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die tydperk […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Tshwane se voorgestelde beleidsraamwerk vir die vergoeding van lede van die metro se Waarderingsappèlraad is gebrekkig. Die raad se taak is onder meer om eienaars se appèlle teen eiendomswaardasies te hanteer. Kevin Perkins van die VF Plus sê belangrike aspekte, soos die aantal lede wat aangestel word en […]
# Die Universiteit van Pretoria gaan dié week 169 doktorsgrade toeken tydens sy Lente-gradeplegtigheid op die Hillcrest-kampus. Meer as twee-duisend-100 studente sal grade ontvang. Benewens die doktorale gegradueerdes, sal 494 meestersgrade, 460 honneursgrade, 392 nagraadse diplomas, 355 BA-grade en 237 gevorderde diplomas en sertifikate toegeken word. Die kanselier, regter Sisi Khampepe, sê graduerings is ‘n […]
# Die vakbond Numsa sê hy beskou die afleggings by die Ford Motormaatskappy as ʼn aanval op die werkersklas. Die maatskappy beplan om minstens 470 werkers af te lê by sy aanlegte in Pretoria en die Oos-Kaap om aan te pas by veranderende eise in die mark. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die regering moet sy […]
# The Freedom Front Plus is calling for the immediate removal of the City of Tshwane’s mayoral committee member for Human Settlements, Aaron Maluleka. This follows an oversight report, which has highlighted serious mismanagement, the squandering of funds and gross violations of the Municipal Finance Management Act within the department. The FF Plus’ Lenor Janse […]
# The Freedom Front Plus says the City of Tshwane’s proposed policy framework for the remuneration of members of the metro’s Valuation Appeal Board is flawed. The board is tasked with, amongst other things of adjudicating appeals of property valuations by property owners. The FF Plus’ Mark Surgeon says critical aspects, such as the number […]