# Padwedlope: Die minister van Sport Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê die Streek 5 Marathon gaan nie net oor hardloop nie, maar om aan die wêreld die krag, eenheid en talent van Afrika te wys. Die marathon, wat deur die Afrika-unie se Sportraad georganiseer is, word Sondag in Tshwane gehou. Die hoofitem is die […]
# Road running: Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, says the Region 5 Marathon is not just about running, it’s about showing the world the strength, unity, and talent of Africa. Organised by the African Union Sports Council, the marathon is set to take place in Tshwane on Sunday. The main event is the […]
# Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal is deurgaans besig met verbeterings in die opsporing, behandeling en navorsing oor borskanker in die provinsie. Die LUR het gister die nuut opgeknapte mammogramkliniek by die hospitaal ingewy. Nkomo-Ralehoko sê die kliniek sal die behandeling van borskanker, insluitend akute […]
# Gauteng MEC for Health and Wellness, Nomantu Nkomo-Ralehoko, says the Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital continues to enhance breast cancer detection, treatment, and research in the province. The MEC unveiled the newly revamped Mammogram Clinic at the hospital yesterday. Nkomo-Ralehoko says the clinic will enhance the treatment of breast cancer, including acute breast infections, ensuring […]
# ActionSA sê die vorige burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, se voorneme om die skoonwater-projek van Hammanskraal te voltooi en die watertenker-mafia kort te vat as hy weer verkies word, beteken nie veel nie. Brink is Tshwane se burgemeesterskandidaat in aanloop tot die plaaslikeregeringverkiesings in 2026. Brink was 18 maande lank die burgemeester voordat hy […]
# ActionSA says former Tshwane mayor, Cilliers Brink’s commitment to finish the Hammanskraal clean water project and take on the water tanker mafia if elected again, carries little meaning. Brink is the DA’s Tshwane mayoral candidate, ahead of the 2026 local government elections. Brink served as mayor for 18 months before he was removed in […]
# Die Stad Tshwane sê hy werk daaraan om onderbelegging van die verlede by die Tswane-varsproduktemark aan te spreek sodat boere en handelaars in ‘n veilige, skoon en geskikte plek kan werk. ‘n Hofbevel van Augustus het die metro beveel om te verseker die mark se rook- en brandverklikking is funksioneel en opwekkers en verdampspoele […]
# The City of Tshwane says it is working to address past underinvestment at the Tshwane Fresh Produce Market, and to enable farmers and traders to work in a safe, clean and efficient space. In August, a court ordered the metro to ensure the market is fire and smoke detection compliant, and purchase generators and evaporator […]
# Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê hy sal nie bedank nie en daag owerhede uit om hom af te dank. Die nasionale Ingrypingseenheid, Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het gister op sy huis in Centurion in Gauteng toegeslaan en verskeie elektroniese toestelle gekonfiskeer. Die operasie vorm deel van ‘n ondersoek na […]