# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig dat hy met die gesinsgeweldsaak teen die hoofbestuurder van die Premier Sokkerliga, Andile ‘Ace’ Ncobo, voortgaan ten spyte van die klaer se versoek om die saak terug te trek. Ncobo is gister met ‘n waarskuwing deur die Kempton Park-landdroshof in Ekurhuleni, Gauteng, vrygelaat. Hy word daarvan aangekla dat hy […]
# Coca-Cola Beverages Suid-Afrika het in samewerking met die Stad Ekurhuleni 113 informele handelaars bemagtig deur middel van sy hernuwingsprogram vir township-ekonomieë. Handelaars het opleiding ontvang in kliëntediens, finansies en sakebestuur. Coca-Cola het 936-duisend-rand belê deur handelsmerktoerusting aan sekere handelaars te voorsien en hulle met verspreiders in aanraking gebring vir ondersteuning. Michael Tsholo van die […]
# Coca-Cola Beverages South Africa has partnered with the City of Ekurhuleni to empower 113 informal traders through its Township Economy Revitalisation Programme. Traders received training in customer service, finance, and business operations. Coca-Cola invested 936-thousand-rand, providing qualifying traders with branded equipment and linking them to distributors for ongoing support. The company’s Michael Tsholo says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê hy het gehelp om 14 Ethiopiese mans te red wat in ʼn huis in Birchleigh-Noord gevange gehou is. Dit volg nadat die party se raadslid in Kemptonpark, Jean Kriek, in kennis gestel is van mense in die huis wat om hulp roep. Hy het gaan ondersoek instel en […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says it helped to rescue 14 Ethiopian men who had been held captive in a house in Birchleigh North. This is after the party’s councillor in Kempton Park, Jean Kriek, was informed of people calling for help from the house and went to investigate. Kriek says the men […]
# Die burgerlike samelewingsbeweging NotInMyName het die regering versoek om die nasionale dialoog onmiddellik op te skort en aangevoer dat dit geldmors is terwyl misdaad en korrupsie buite beheer is. Siyabulela Jentile van die beweging sê die onlangse moord van die Ekurhuleni-ouditeur, Mpho Mafole, wat na bewering gekoppel is aan ‘n skandaal van twee-miljard-rand, en […]
# The civil society movement NotInMyName has called on government to immediately suspend the national dialogue, citing it’s a waste of money while crime and corruption are out of control. The movement’s Siyabulela Jentile says the recent murder of Ekurhuleni auditor Mpho Mafole, allegedly linked to a two-billion-rand scandal, and explosive claims of political interference […]
# ‘n Reuse-ontploffing in ‘n informele nedersetting in Springs in Ekurhuleni het tientalle mense dakloos gelaat. Gemeenskapslede beweer die ontploffing was die gevolg van plofstof wat onwettige mynwerkers in hul huisies versteek. Die gebied is ‘n brandpunt vir onwettige mynbouaktiwiteite. Ekurhuleni Nooddienste se woordvoerder, William Ntladi sê die brandweer het ‘n oproep ontvang oor van […]
# A massive explosion has ripped through an informal settlement in Springs in Ekurhuleni, leaving dozens of people homeless. Community members claimed the explosion was the result of explosives that illegal miners kept hidden inside the shacks. The area is known as a hotspot for illegal mining activities. Ekurhuleni EMS spokesperson William Ntladi says the […]