# The Gauteng Health Department has opened an additional registration site for ex-mine workers in Ekurhuleni to access Social Security Benefits for occupational diseases. From today to 22 August, former miners can register at Far East Rand Hospital’s Crisis Centre, Thelle Mogoerane, Bertha Gxowa, Tambo Memorial, and Pholosong hospitals. The department’s Motalatale Modiba says applicants […]
# Die staat het sy saak gesluit in die Senzo Mchunu-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria. Dis byna elf-jaar nadat die gewese sokkerkaptein en doelwagter van Bafana Bafana en Orlando Pirates doodgeskiet is in sy vriendin, Kelly Khumalo, se huis in Vosloorus, Gauteng. Die staat het die afgelope drie jaar getuienis voorgelê teen die vyf […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê hy het onmiddellik stappe gedoen na ‘n sekuriteitsbreuk by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, waar ‘n passasier met twee oefenhandgranate aan boord van ‘n vlug gegaan het. Die toestelle is eers met aankoms by die Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba in Ethiopië ontdek. Die maatskappy blameer […]
# Airports Company South Africa says it has taken decisive steps following a security breach at OR Tambo International Airport in Gauteng, where a passenger boarded a flight with two training hand grenades. The devices were only detected on arrival at Bole International Airport in Addis Ababa in Ethiopia. The company blames a third-party company, […]
# Die man wat daarvan beskuldig word dat hy die senior ouditeur van die Stad Ekurhuleni, Mpho Mafole, vermoor het, het in die Kempton Park-landdroshof verskyn. Die saak is tot 15 Augustus vir verdere ondersoek uitgestel. Mafole is verlede maand in Kempton Park doodgeskiet nadat hy ‘n werkverwante vergadering bygewoon het. Die streekwoordvoerder van die […]
# The man accused of murdering City of Ekurhuleni senior auditor Mpho Mafole has appeared in the Kempton Park Magistrate’s Court. The case was postponed to 15 August for further investigation. Mafole was shot and killed in Kempton Park last month after attending a work-related meeting. National Prosecuting Authority regional spokesperson Phindi Mjonondwane says the […]
# Die DA in Gauteng sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se versuim om kontrakte met begrafnisdienste te hernu sodat liggame by hospitale se lykshuise verwyder word, veroorsaak dat behoeftige inwoners nie hul geliefdes kan begrawe nie. Die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 bepaal dat munisipaliteite behoeftige mense se begrafniskoste moet betaal. Madeleine Hicklin van die DA sê […]
# The DA in Gauteng says the failure by the Ekurhuleni Municipality not to renew contracts with funeral parlours to collect bodies from hospital morgues has resulted in indigent residents being unable to bury their loved ones. The National Health Act 61 of 2003 mandates that municipalities should cover the burial costs of indigent individuals. […]
# Die EFF in Gauteng het die inhegtenisneming verwelkom van ʼn verdagte wat by die moord op die hoof van die Ekurhuleni Korporatiewe en Forensiese Ouditdepartement, Mpho Mafole, betrek word. Hy is verlede maand in Kempton Park doodgeskiet. Mafole het ʼn geheimsinnige inkomste-tekort van twee-miljard-rand in die metro se elektrisiteitsrekeninge ondersoek. Die polisie soek ook […]