# Die Ekurhuleni-stadsraad het ʼn mosie verwerp dat die Ekurhuleni-metropolisiedepartement se adjunkhoof, Julius Mkhwanazi, geskors word. Hy word aangekla dat hy die onwettige oordrag van die stad se voertuie, veral dié met blou ligte, aan die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, hanteer het. Mkhwanazi ontken die bewerings. Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, sê die raad […]
# The Ekurhuleni City Council has rejected a motion for the suspension of Ekurhuleni Metro Police Deputy Chief Julius Mkhwanazi. He stands accused of facilitating the illegal transfer of city-owned vehicles, specifically those equipped with blue lights, to suspected underworld figure, Vusimuzi “Cat” Matlala. Mkhwanazi has denied the allegations. Ekurhuleni mayor Nkosindiphile Xhakaza says the […]
# Die waarnemende Metropolisie-hoof van Ekurhuleni, Julius Mkhwanazi, het aansoek gedoen vir spesiale verlof na bewerings by die Madlanga-kommissie. Die Polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, beskuldig hom daarvan dat hy privaat voertuie as munisipale bates registreer het en onwettige blou ligte in 2023 vir Vusimuzi ‘Cat’ Matlala instaleer het. ‘n Verslag deur die Onafhanklike Polisie […]
# Acting Ekurhuleni Metro Police chief Julius Mkhwanazi has applied for special leave following allegations at the Madlanga Commission. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi accused him of registering private vehicles as municipal assets and installing illegal blue lights in 2023 for Vusimuzi ‘Cat’ Matlala. An Independent Police Investigative Directorate report recommended disciplinary action over vehicle […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Ekurhuleni-munisipaliteit se instel van ‘n vasgestelde elektrisiteitsprys, wat oor die volgende vyf jaar geleidelik toegepas sal word, veroordeel. Inwoners, veral in Tembisa, is ontevrede met die vasgestelde elektrisiteitsprys van 126-rand. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê hierdie basiese prys is onregverdig en maak nie voorsiening vir […]
# The Freedom Front Plus has condemned the Ekurhuleni Municipality’s implementation of a fixed electricity charge, which will be phased in over the next five years. Residents, especially in Tembisa, have expressed their dissatisfaction with the fixed electricity charge of 126-rand. FF Plus’ Denise Janse van Rensburg says this basic electricity charge is unfair and […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni Munisipaliteit moet gekeer word in sy poging om grond sonder vergoeding te onteien. Die metro het geweier om te betaal vir ‘n 34-hektaar eiendom wat hulle in 2019 vir behuisingsontwikkeling in Driefontein gekonfiskeer het. Die eiendom is destyds op nie minder nie as 30-miljoen-rand gewaardeer, met latere onafhanklike […]
# The Freedom Front Plus says the Ekurhuleni Municipality must be prevented in its bid to expropriate land without compensation. The metro has refused to pay for a 34-hectare property it seized for housing development in Driefontein in 2019. At the time, the property was valued at no less than 30-million-rand, with later independent valuations running […]
# Die DA veroordeel die Stad Ekurhuleni se onregmatige en ongrondwetlike poging om ʼn privaat eiendom sonder vergoeding te onteien. Volgens die drukgroep, Sakeliga, weier die metro om te betaal vir ʼn eiendom van 34-hektaar in Driefontein waarop hy in 2019 beslag gelê het vir ʼn behuisingsprojek. Op daardie tydstip is die eiendom gewaardeer teen […]