# The Freedom Front Plus says EFF leader Julius Malema’s conviction is welcomed, but the delay in sentencing, until 23 January 2026, is disappointing, as justice should be served swiftly. The East London Magistrate’s Court found Malema guilty on all five counts in his firearm trial, while his co-accused, former bodyguard Adriaan Snyman, was acquitted. […]
# Die adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Sihle Zikalala, sal vandag die Welisizwe-motor- en -voetgangerbrug in Port St Johns in die Oos-Kaap inwy. Die projek is deel van die Welisizwe-landelike brugprogram van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit gee aandag aan infrastruktuur-agterstande op die platteland wat deur swaar reën veroorsaak is, verbind gemeenskappe met skole […]
# Public Works and Infrastructure deputy minister Sihle Zikalala will handed over the Welisizwe Vehicular and Pedestrian Bridge in Port St. Johns, Eastern Cape, today. The project forms part of the Welisizwe Rural Bridges Programme, implemented with the South African Defence Force. The initiative addresses rural infrastructure backlogs caused by heavy rains, connecting communities to […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die skuldigbevinding van die EFF-leier, Julius Malema, in sy vuurwapenverhoor in Oos-Londen. Malema se medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die NVG se Oos-Kaapse woordvoerder, Luxolo Tyali, het bevestig die saak is tot Januarie uitgestel vir die indiening van ‘n voorvonnisverslag, waarna die NVG die hof sal raad […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the guilty verdict against EFF leader Julius Malema in his firearm trial in East London. Malema’s co-accused, former bodyguard Adriaan Snyman, was acquitted. NPA Eastern Cape spokesperson Luxolo Tyali confirmed the matter has been postponed to January to allow the submission of a pre-sentencing report, after which the […]
# EFF-leier Julius Malema het sy skuldigbevinding in die vuurwapenverhoor in die Landdroshof in Oos-Londen veroordeel, en dit as rassisties verklaar. Hy het aan sy ondersteuners gesê die uitspraak is gelewer om AfriForum, die DA en die Withuis tevrede te stel. Hy verwelkom die onskuldigbevinding van sy voormalige lyfwag, Adriaan Snyman en belowe om teen […]
# EFF leader Julius Malema has condemned his guilty verdict in the firearm trial at the East London Magistrate’s Court, describing it as racist. Addressing supporters, Malema said the ruling was meant to appease AfriForum, the DA and the White House. He welcomed the acquittal of his former bodyguard Adriaan Snyman. He has vowed to […]
# AfriForum verwelkom die uitspraak van die Landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap wat die EFF-leier, Julius Malema, skuldig bevind het op vyf vuurwapenverwante aanklagte. Die saak spruit voort uit die party se verjaarsdag-byeenkoms in Mdantsane in 2018, waar Malema skote afgevuur het. AfriForum, wat die aanklagte aanhangig gemaak het, sê geregtigheid het geseëvier ondanks […]
# AfriForum has welcomed the East London Magistrate’s Court in the Eastern Cape’s ruling finding EFF leader Julius Malema guilty on five firearm-related charges. The case stems from Malema firing shots at the party’s 2018 birthday rally in Mdantsane. AfriForum, which laid the charges, says justice has prevailed despite delays. Spokesperson Jacques Broodryk says the […]