# Die DA in die Oos-Kaap het die voortdurende rioolbesoedeling van die onaktiewe Nursery-pompstasie in Aliwal-Noord ontbloot. Die party het onlangs ‘n oorsigbesoek aan die pompstasie gebring waar onsuiwer rioolafval gevind is wat direk in die Oranjerivier vloei en stroomaf die Gariepdam ook besoedel. Marina van Zyl van die DA sê onbehandelde rioolafval is ‘n […]
# Die Referendum-party het Julius Malema se skuldigbevinding verwelkom as lank-uitstaande aanspreeklikheid vir sy dreigemente en gewelddadigheid. Die Landdroshof in Oos-Londen het die leier van die EFF skuldig bevind op vyf aanklagte, onder meer van die afvuur van ‘n wapen in ‘n openbare plek. Hy het in 2018 ‘n wapen afgevuur tydens die party se […]
# The DA in the Eastern Cape says it has managed to expose ongoing sewage pollution caused by the non-functional Nursery Pump Station in Aliwal North. The party recently conducted an oversight visit to the pump station, where it found untreated sewage flowing directly into the Orange River, and pollution continuing downstream into the Gariep […]
# Die Universiteit van Fort Hare gaan ‘n Eredoktorsgraad in Handel aan een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde regsgeleerdes en gerekende sakeleier, advokaat Thandi Orleyn, toeken. Sy word erken vir haar uitnemende bydraes tot handel, die regte en maatskaplike geregtigheid. Sy was die eerste swart vrou om beide die Onafhanklike Bemiddelingsdiens van Suid-Afrika en die […]
# The Referendum Party has hailed Julius Malema’s conviction as long-overdue accountability for his threats and violence. The East London Magistrate’s Court found the EFF leader guilty of five charges, including the unlawful possession of a firearm and discharging a firearm in a public area. This relates to him discharging a firearm at the party’s fifth […]
# The University of Fort Hare will confer an Honorary Doctor of Commerce to one of South Africa’s most respected lawyers and a distinguished business leader, Advocate Thandi Orleyn. She is being recognised for her immense contributions to commerce, law, and social justice. She was the first black woman to lead both the Independent Mediation […]
# Die Oos-Kaap se waarnemende premier, Mlungisi Mvoko, sê die voertuigsektor se toekoms is in groenenergie-voertuie en soos sake staan is Chinese voertuigvervaardigers tans wêreldleiers. Hy het die hoofrede gelewer op die vierde Suid-Afrikaanse Voertuigweek in Gqeberha. Mvoko het die belangrikheid van die voertuigsektor beklemtoon, veral in die provinsie, en sê dis die hoofbron van vaardighede […]
# Eastern Cape acting premier, Mlungisi Mvoko, says the future of the automotive sector is in new energy vehicles, and as things stand, Chinese automakers are leading the way globally. He delivered the keynote address at the fourth instalment of the SA Auto Week, which is held in Gqeberha. Mvoko emphasised the importance of the […]
# Die Vryheidsfront Plus het die EFF-leier Julius Malema se skuldigbevinding verwelkom. Hy sê egter die vonnisoplegging wat tot 23 Januarie 2026 uitgestel is, is teleurstellend aangesien geregtigheid vinnig moet geskied. Die Oos-Londense Landdroshof het Malema in sy vuurwapenverhoor skuldig bevind op al vyf aanklagte, maar sy medebeskuldigde en gewese lyfwag, Adriaan Snyman, is vrygespreek. […]