# Die DA sê die onmiddellike staking van alle bedrywighede by die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap is kommerwekkend. Dit volg op gewelddadige betogings by die Alice-kampus, wat daartoe gelei het dat verskeie geboue aan die brand gesteek is. Studente betoog sedert Maandag en eis dat die VSR-verkiesings in die maand gehou word, […]
# The DA says the immediate shutdown of all operations at the University of Fort Hare in the Eastern Cape is concerning. This follows violent protests at the Alice campus, which resulted in multiple buildings being set alight. Students have been protesting since Monday, demanding the holding of SRC elections within this month, and also […]
# Die Oos-Kaapse polisie sê omstandighede by die Alice-kampus van die Universiteit van Fort Hare bly gespanne weens voortgesette studentebetogings. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê agt studente is Dinsdag in hegtenis geneem vir openbare geweld en sake-inbraak. Die studente het gister in die plaaslike Landdroshof verskyn en die saak is tot volgende maand uitgestel. Mawisa […]
# Eastern Cape police say the situation at the University of Fort Hare’s campus in Alice remains tense due to ongoing student protests. Police spokesperson Siphokazi Mawisa says eight students were arrested for public violence and business burglary on Tuesday. They appeared before the local Magistrate’s Court yesterday and the case was postponed to next […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het die gewelddadige betoging by die Fort Hare-universiteit se kampus in Alice veroordeel. Studente betoog sedert Maandag en eis dat ‘n studenteraad-verkiesing nog hierdie maand gehou moet word. Hulle eis ook dat die visekanselier, Sakhela Buhlungu, bedank. Hulle beskuldig hom daarvan dat hy nie beweerde wanbestuur by die instelling […]
# Eastern Cape premier, Oscar Mabuyane, has condemned the violent protest at Fort Hare University’s Alice campus. Students have been protesting since Monday, demanding the holding of SRC elections within this month, and also calling for the vice chancellor, professor Sakhela Buhlungu, to resign. They accuse him of failing to deal with alleged mismanagement at […]
# Die ma’s en gogo’s van die One to One Africa-liefdadigheidsorganisasie in die Oos-Kaap, gebruik musiek om gemoedere en siele in sukkelende gemeenskappe te genees met ‘n gemeenskapsgesondheids-ingryping bekend as die Chime-veldtog. Chime mentor ma’s wat opgelei is in basiese gesondheidsorg om oorspronklike liedjies te gebruik om trauma en angs te verlig. Die uitvoerende direkteur, […]
# The mothers and gogos of the One to One Africa charity in the Eastern Cape are using music to heal minds and spirits in struggling communities through a community health intervention known as the Chime-initiative. Chime mentors mothers trained in basic healthcare to use original songs for easing trauma and anxiety. Executive director Gqibelo […]
# SANParke sê sy Nasionale Parkeweek was ‘n reuse-sukses, met 105-duisend-en-51 mense wat van 22 tot 28 September die land se nasionale parke besoek het. Die veldtog het aan Suid-Afrikaners die geleentheid gebied om ‘n gratis dagtoegang tot ‘n nasionale park van hul keuse te ontvang. SANParke sê die Mapungubwe Nasionale Park in Limpopo het […]