# Die regering het die gewelddadige betogings by die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap sterk veroordeel, nadat borgtog toegestaan is aan ‘n waarnemende koshuisbestuurder, Manelisi Mampana, wat aangekla is vir ‘n student se skietdood. Betogers het die N2-snelweg versper met brandende bande, dienste ontwrig en lewens in gevaar gestel. Die regering […]
# Government has strongly condemned violent protests at Walter Sisulu University’s Mthatha campus in the Eastern Cape, after the release on bail of acting residence manager Manelisi Mampana, charged in a student’s fatal shooting. Protesters barricaded the N2 highway with burning tyres, disrupting services and endangering lives. While government supports the right to protest, it […]
# Drie studente is in hegtenis geneem in verband met beweerde openbare geweld, skade aan infrastruktuur en eiendom op die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus in die Oos-Kaap. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê daar is voortdurende studentebetogings by die universiteit oor die vrylating van ‘n moordverdagte op borgtog wat verbind word met die dood van […]
# Three students have been arrested in connection with alleged public violence, damage to infrastructure and damage to property at the Walter Sisulu University Mthatha campus, in the Eastern Cape. Police spokesperson, Nobuntu Gantana says there are ongoing student protests at the university concerning the release on bail of a murder suspect linked to the […]
# Die koshuisbestuurder van die Walter Sisulu Universiteit wat daarvan beskuldig is dat hy ‘n student, Sisonke Mbolekwa noodlottig geskiet het, is borgtog van tien-duisend-rand toegestaan. Manelisi Mampane het in die Mthatha-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord en die onwettige besit van ‘n vuurwapen en ammunisie. Die voorval het plaasgevind tydens studentebetogings […]
# The Walter Sisulu University residence manager accused of fatally shooting student Sisonke Mbolekwa has been granted ten-thousand-rand bail. Manelisi Mampane appeared in the Mthatha Magistrate’s Court on charges of murder, attempted murder, and unlawful possession of a firearm and ammunition. The incident occurred during student protests over poor living conditions at the university. He […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sal vandag die geregtelike ondersoek na die dood van die Cradock-vier in die Gqeberha Hooggeregshof in die Oos-Kaap bywoon. Die anti-apartheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto is in 1985 deur die veiligheidspolisie ontvoer en vermoor terwyl hulle Gqeberha verlaat het. Die […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, will attend the inquest looking into the deaths of the Cradock Four in the Gqeberha High Court in the Eastern Cape today. Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli and Sparrow Mkonto, all anti-apartheid activists, were abducted and killed by the security police while leaving Gqeberha in […]
# Die O.R. Tambo Inisiasieforum in die Oos-Kaap doen ‘n beroep op alle inisiasieskole om te verseker dat hulle behoorlik geregistreer is voor die winter-inisiasieseisoen wat middel Junie begin. Die voorsitter, Nkosi Lutuka, het aan SABC Nuus gesê bewusmakingsveldtogte en monitering word opgeskerp. Dit volg ná 29 sterftes wat deur die somer aangeteken is, insluitend […]