# Die ANC vra eenheid en medelye terwyl gemeenskappe in die Oos-Kaap begin om te herbou na die dodelike vloede. Die party het sy diepste meegevoel uitgepreek teenoor die gesinne van die meer as 90 mense wat dood is, insluitend 30 kinders, terwyl duisende inwoners ontwortel is. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het die […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Onderwys, Fundile Gade, het gevra vir ‘n vinnige ondersoek na die dood van twee meisies aan die Nkululeko Secondary School in Kariega. Die leerders is Maandag, op jeugdag, vermoor en hul liggame is verbrand. Gade noem dit ‘n gruwelike misdaad en pleit by wetstoepassingagentskappe om alles moontlik te doen om […]
# Eastern Cape Education MEC, Fundile Gade has called for a swift investigation following the deaths of two female learners from Nkululeko Secondary School in Kariega. The learners were killed, their bodies burned and dumped on Monday as the country commemorated Youth Day. Gade called it a heinous crime, urging law enforcement to leave no […]
# The ANC has called for unity and compassion as communities in the Eastern Cape begin to rebuild after deadly floods. The party expressed deep sympathy to the families of the over 90 people who lost their lives, including 30 children, and the more than two-thousand-600 residents affected. ANC spokesperson Mahlengi Bhengu welcomed the declaration […]
# ActionSA in die Oos-Kaap verwelkom die bevindings en stappe wat die Openbare Beskermer, advokaat Kholeka Gcaleka, aangekondig het. Die party sê dit volg ná haar ondersoek na die growwe wanadministrasie en korrupsie toe die Lesseyton-sportveld in die Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit gebou is. Luzuko Gedze van ActionSA sê die Openbare Beskermer het bevind ‘n […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Xolani Williams, het die onlangse vloede as katastrofies en ondenkbaar beskryf. Twee-en-neëntig sterftes is tot dusver bevestig, terwyl duisende mense dakloos gelaat is. Daar word verwag dat getalle sal styg terwyl soek- en reddingspogings voortduur. Williams het op ‘n gedenkdiens in Mthatha gesê treurende gesinne […]
# Eastern Cape MEC for Cooperative Governance, Xolani Williams, has described the recent floods as catastrophic and unimaginable. So far, 92 people have been confirmed dead, with around 4-thousand displaced. Numbers are expected to rise as search and recovery efforts continue. Speaking at a memorial in Mthatha, Williams said grieving families are still awaiting missing […]
# ActionSA in the Eastern Cape has welcomed the findings and remedial actions announced by the Public Protector, advocate Kholeka Gcaleka. The party says this follows her investigation into the gross maladministration and corruption in the construction of the Lesseyton sportsfield in the Enoch Mgijima Local Municipality. ActionSA’s Luzuko Gedze says the Public Protector has found that a 22.7-million-rand tender was […]
# Die regering sê die toenemende neiging om af te pers, waar misdadigers betaling vanaf sake-eienaars of liefdadigheidsorganisasies eis en met geweld dreig, sal nie geduld word nie. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, veroordeel die dreigemente en intimidasie teen Gift of the Givers terwyl hulle lewensreddende hulp verleen aan vloedgeteisterde gemeenskappe in Mthatha in […]