Die Appèlhof het die Nasionale Vervolgingsgesag verlof toegestaan om teen die ontslag van die Nigeriese televangelis Timothy Omotoso en sy twee medebeskuldigdes te appelleer. Die appèl sal probeer om die beslissing van die Hooggeregshof in Gqeberha, in die Oos-Kaap, om te keer om Omotoso, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, vry te spreek van 32 aanklagte, […]
# The Supreme Court of Appeal has granted the National Prosecuting Authority leave to appeal the acquittal of Nigerian televangelist Timothy Omotoso and his two co-accused. The appeal will seek to overturn the decision by the High Court in Gqeberha, in the Eastern Cape, to clear Omotoso and his two co-accused, Lusanda Sulani and Zukiswa […]
# Die Oos-Kaapse regering sê tugprosesse is ingestel teen sowat 100 amptenare in Buffalo City oor onregmatige en ongemagtigde besteding. Die Nasionale Tesourie het 69 munisipaliteite in die land se Julie-befondsing weerhou. Dit sluit ses in die Oos-Kaap in: Buffalo City, Nelson Mandelabaai, Makana, Sondagsrivier-vallei, Inxuba Yethemba en Port St Johns. Die provinsie se LUR […]
# The Eastern Cape government says disciplinary processes have been initiated against about 100 officials in Buffalo City over irregular and unauthorised expenditure. National Treasury has withheld equitable share payments for July to 69 municipalities nationwide, including six in the Eastern Cape, Buffalo City, Nelson Mandela Bay, Makana, Sundays River Valley, Inxuba Yethemba, and Port […]
# The National Liquor Traders Council says it is intensifying efforts to educate young people about the dangers of underage drinking following the Enyobeni Tavern judgment. Spokesperson Lucky Ntimane says the KuGompo Regional Court’s finding that the tragedy could have been prevented highlights the need for stricter compliance with liquor laws and greater public awareness. […]
# Die Nasionale Drankhandelaarsraad sê hy verskerp pogings om jongmense op te voed oor die gevare van minderjarige drankgebruik na die uitspraak in die Enyobeni Taverne-spraak. ‘n Woordvoerder van die raad, Lucky Ntimane, sê die KuGompo-streekhof se bevinding dat die tragedie voorkom kon word, beklemtoon die behoefte aan strenger nakoming van drankwette en groter openbare […]
# Die Madlanga-kommissie het bewerings van afpersing en korrupsie teen die senior ondersoeker van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Suneel Bellochun, aangehoor. Die ondersoeker was onlangs betrokke by sakeman Vusimusi Matlala se pleitooreenkoms oor die SAPD-Medicare24-tender. Bellochun het na bewering gereelde beskermingsbetalings geëis van ongedokumenteerde Pakistanse spaza-winkeleienaars in die Oos-Kaap. Getuie N het bankrekords ingedien wat […]
# The Madlanga Commission has heard allegations of extortion and corruption against senior investigator of the Investigating Directorate Against Corruption, Suneel Bellochun. The investigator was recently involved in businessman Vusimusi Matlala’s plea deal on the SAPS-Medicare24 tender. Bellochun allegedly demanded regular protection payments from undocumented Pakistani spaza shop owners in the Eastern Cape. Witness N submitted […]
# Earthlife Africa Johannesburg sê gemeenskappe sal vandag in Jeffreysbaai bymekaarkom om hul kommer oor die voorgestelde Thyspunt-kernkragstasie in die Oos-Kaap uit te spreek. Inwoners, omgewingsgroepe, vissers en toerisme-operateurs sal na verwagting hulle besware lug oor die projek se impak op lewensbestaan, die omgewing, watersekerheid, openbare veiligheid en die langtermyn onkoste. Die geleentheid het ook […]