# President Cyril Ramaphosa says South Africa will contribute an initial 81.5-million-rand to the Africa Centres for Disease Control and Prevention, to bolster a continental response to the Ebola outbreak. The outbreak, which is primarily affecting the Democratic Republic of Congo and Uganda, has claimed the lives of 220 people, and there are over 900 […]
# University of Cape Town’s professor Liesl Zühlke has won the 2026 L’Oréal- United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation for Women in Science International Award for Africa and the Arab States. The award recognises Zühlke’s work in cardiac and cardiovascular science, especially improving treatment for children and women in low- and middle-income countries. Zühlke […]
# Professor Liesl Zühlke van die Universiteit van Kaapstad het die 2026 L’Oréal-Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie vir Vroue in Wetenskap se Internasionale Toekenning vir Afrika en die Arabiese State gewen. Die toekenning erken Zühlke se werk in hart- en kardiovaskulêre wetenskap, veral die verbetering van behandeling vir kinders en vroue in […]
# Pous Leo het regerings gemaan om die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie-stelsels streng te reguleer en gewaarsku dit kan waninligting versprei, konflik aanhits en die wêreld op ‘n pad van onophoudelike oorlog plaas. In sy eerste omvangryke dokument, getiteld Magnificent Humanity, het hy ook kommer uitgespreek dat leiers oorloë kan begin om burgers se aandag […]
# Pope Leo has urged governments to closely regulate the development of artificial intelligence systems, warning they spread misinformation, prioritise conflict and risk leading the world to unending war. In his first major document entitled Magnificent Humanity, he also expressed concern that leaders could start wars to distract citizens from domestic issues. Leo has adopted […]
# Die ANC-veteraan Tokyo Sexwale kritiseer president Cyril Ramaphosa oor die Phala Phala-skandaal en noem sy verduideliking kinderagtige onsin. Die voormalige hoof van die Staatsveiligheidsagentskap, Arthur Fraser, het die skandaal onthul, wat beteken dat Ramaphosa ‘n ampsklag-proses moet deurgaan. Sexwale het op die SMWX-potgooi bewerings bevraagteken dat onverklaarde Amerikaanse dollars wat op sy plaas gevind […]
# ANC veteran Tokyo Sexwale has criticised president Cyril Ramaphosa over the Phala Phala scandal, calling his explanation a childish non-story. The scandal, revealed by the former head of the State Security Agency, Arthur Fraser, is under parliamentary investigation with Ramaphosa facing an impeachment process. Speaking on SMWX podcast, Sexwale questioned claims that undeclared US […]
# Oliepryse het vandag ‘n twee-weke laagtepunt bereik met ‘n daling van meer as vyf-persent, aangevuur deur groeiende optimisme oor ‘n moontlike vredesooreenkoms tussen Amerika en Iran. Die lande het die naweek vordering getoon in pogings om ‘n ooreenkoms te bereik, met gesprekke oor die heropening van die Seestraat van Hormoes en Teheran se kernprogram. […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê ʼn vredesooreenkoms met Iran is nog in wording. President Donald Trump het onderhandelaars gevra om nie oorhaastig te wees nie. Die huidige raamwerk behels glo dat die skietstilstand met 60-dae verleng word, die Seestraat van Hormoes heropen word, en verdere onderhandeling oor Iran se kernprogram. […]