Skip to content

Amerika stel ‘Operasie Ekonomiese Uitgeworpene’ teen Iran in [KLANK]

# Amerika se minister van Finansies, Scott Bessent, het ‘Operasie Ekonomiese Uitgeworpene’ ingestel teen Iran se finansiële vennote reg oor die wêreld. Dit volg nadat Amerika ʼn reeks nuwe sanksies teen Teheran ingestel het in sektore soos digitale bates, tegnologie en verskeping. Volgens die Tesourie-departement is dit die sektore waarop Iran sy ekonomie baseer. Bessent dreig om uiters streng sanksies in te stel teen enige land of instelling wat ekonomiese bande met Teheran behou:

ENG BessentOnSanctions