# In a latest survey, 55-percent of Americans say president Donald Trump has gone too far when it comes to deporting immigrants living in the US illegally. This is according to a new CNN poll. According to reports, most immigrants taken into custody between last October and May had no serious criminal convictions. Meanwhile, 46-percent […]
# Egipte word deur ‘n toenemende waterkrisis bedreig weens sy droë klimaat, beperkte waterbronne en snelgroeiende bevolking. Dié land met 114-miljoen mense is hoogs afhanklik van die Nyl as langste rivier ter wêreld vir vars water. Professor Thokozani Majozi van die Universiteit van die Witwatersrand sê die stygende vraag na water in Egipte en van […]
# Een van die Griekse eilande, Páros, is op die Travel and Leisure-toekennings as die wêreld se beste eiland aangewys. Die eiland het tydens die Cycladiese beskawing beroemd geword vir sy Pariese marmer wat in meesterstukke soos Venus de Milo en Nike of Samothrace gebruik is. Travel and Leisure se lesers sê Páros se geskiedkundige argitektuur, naglewe en […]
# Die nuwe Superman-fliek was vir die tweede agtereenvolgende naweek die Noord-Amerikaanse lokettreffer. David Corenswet vertolk die rol van Superman en Rachel Brosnahan is Lois Lane. Universal se Jurassic World Rebirth is steeds in die tweede plek, met Sony se I Know What You Did Last Summer in sy eerste naweek op nommer drie. Nog […]
# ‘n Professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, Jonathan Jansen, is een van 92 vooraanstaande akademici wat as genoot van die Britse Akademie verkies is. Die akademici het erkenning ontvang vir hul uitstaande bydraes tot die geestes- en sosiale wetenskappe. Vanjaar is 58 nuwe genote is uit 25 universiteite regoor die Verenigde Koninkryk, saam […]
# Egypt is facing a growing water crisis due to its arid climate, limited water resources, and rapidly increasing population. The country of 114-million people depends heavily on the longest river in the world, the Nile, for fresh water. University of the Witwatersrand’s professor, Thokozani Majozi, says rising demand for water in Egypt and from […]
# Páros in the Greek islands was named as the best island in the world at the Travel and Leisure awards. The island rose to fame during the Cycladic civilisation for its Parian marble which was used in masterpieces like Venus de Milo and Nike of Samothrace. Travel and Leisure readers ranked Páros’s historic architecture, nightlife, and optimal windsurfing conditions the […]
# The superhero reboot Superman has topped the North American box office in its second weekend. The movie stars David Corenswet as Superman and Rachel Brosnahan as Lois Lane. Universal’s Jurassic World Rebirth remained in second place, while Sony’s I Know What You Did Last Summer debuted at number three. Another newcomer, Paramount’s animated adventure […]
# Japan se eerste minister, Shigeru Ishiba, sê hy het geen planne om te bedank nie, ondanks sy koalisieparty wat in die taai verkiesing sy meerderheid in die hoërhuis verloor het. Sy Liberale Demokratiese Party en koalisievennoot Komeito het 50 setels benodig om die hoërhuis met 248 setels te verseker, in ‘n verkiesing waarin die […]