# Minstens 15 mense is dood in Israelse lugaanvalle op ‘n hospitaal in die suide van Gaza. Die Hamas-beheerde Ministerie van Gesondheid het in ‘n sosiale media-plasing gesê daar was twee aanvalle. Die eerste het die vierde verdieping van die Nasser-hospitaal geteiken en die tweede terwyl ambulanspersoneel probeer het om beseerdes te red en liggame […]
# Die enigste Australiese oorlewende van ‘n beeshaasgereg-middagete wat dodelike giftige sampioene bevat het, sê hy voel hy lewe net deels ná die dood van sy vrou. Die Baptiste-pastoor, Ian Wilkinson, het die eerste slagofferverklaring in die Hooggeregshof in die staat Victoria voorgelees tydens Erin Patterson se vonnisoplegging. ‘n Jurie het Patterson skuldig bevind aan […]
# At least 15 people have been killed after an Israeli airstrike on a hospital in southern Gaza. The Hamas-run health ministry in a social media statement said there had been two strikes. The first targeted the fourth floor of the Nasser Hospital, with the second taking place as ambulance crews tried to retrieve the […]
# Viëtnam het skole en lughawens gesluit en duisende mense ontruim voor die aankoms van die kragtige Tifoon Kajiki. Die storm het gister die suidelike Chinese eiland Hainan getref en bome omgewaai en oorstromings veroorsaak voor dit oornag die Golf van Tonkin bereik het met volgehoue windspoed van 166-kilometer per uur. Volgens Viëtnam se weersvoorpeller […]
# The sole Australian survivor of a deadly lunch of Beef Wellington laced with death cap mushrooms, says he felt only half alive following the death of his wife. Baptist pastor Ian Wilkinson read the first victim impact statement in the Victoria state Supreme Court at the sentencing hearing of Erin Patterson. A jury convicted […]
# Vietnam closed schools, airports, and evacuated thousands of people as it braced for powerful Typhoon Kajiki to make landfall. The typhoon downed trees and soaked China’s southern Hainan Island on Sunday before moving over the Gulf of Tonkin overnight with sustained wind speeds of 166 kilometres per hour. According to Vietnam’s national weather forecast […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se ekonomiese diplomasie is gefokus op die verkryging van marktoegang, die lok van beleggings en die bevordering van volhoubare ontwikkeling. Hy het verlede week deelgeneem aan die negende internasionale konferensie oor Afrika-ontwikkeling in Tokio, Japan. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief weens die wêreldwye handelsontwrigtings en toenemende druk op […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s economic diplomacy is centred on securing market access, attracting investment and promoting sustainable development. He participated in the ninth Tokyo International Conference on African Development in Japan last week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says given the global trade disruptions and mounting tariff pressures, participating in forums like the conference […]
# Die 2025 Chenin Blanc-uitdaging se toptien-wenners is aangekondig en word later vanjaar op ProWine Shanghai in China vertoon. Stellenbosch oorheers weer en spog met vier van die tien inskrywings. Boonop is drie van die vier van Stellenrust Wines, wat die gereeldste wenners in die kompetisie is. Standard Bank, wat die kompetisie borg, se hoof […]