# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het sy hartseer uitgespreek na die dood van Suid-Afrika se hoë kommissaris in Kenia, Mninwa Mahlangu. Hy is Sondag na ʼn kort siekbed in die hospitaal oorlede. Mahlangu was ook geakkrediteer as Pretoria se ambassadeur in Somalië en permanente verteenwoordiger by die Verenigde Nasies se […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy het berou oor die tragiese voorval by die Nasser-hospitaal in Gaza. Minstens 20 mense, insluitend vyf internasionaloe joernaliste, is dood in ʼn Israelse bomaanval. Die jongste sterftes bring die aantal joernaliste wat sedert die begin van die oorlog in Oktober 2023 in Gaza dood is, op […]
# US president Donald Trump says he wants to meet North Korean leader Kim Jong-un, possibly this year. Since Trump’s January inauguration, Kim has ignored the US president’s repeated calls to revive the direct diplomacy he pursued during his 2017-2021 term in office, which produced no deal to halt North Korea’s nuclear programme. Trump, who […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, gepraat sedert verlede week se ontmoeting by die Withuis met president Volodymyr Zelensky van Oekraïne en ander Europese leiers. Rusland het verlede week 574 hommeltuie en 40 missiele op Oekraïne afgevuur in een van die ergste aanvalle in weke. Oekraïne […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, has expressed sadness at the passing of South African High Commissioner in Kenya, Mninwa Mahlangu. He passed away in the hospital on Sunday after a short illness. Mahlangu was also accredited as Pretoria’s ambassador in Somalia and permanent representative to the United Nations office in Nairobi. […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says he deeply regrets the tragic mishap at Nasser Hospital in Gaza. At least 20 people, including five journalists working for the international media, were killed in an Israeli double strike on the hospital. The latest deaths bring the number of journalists killed in Gaza since the start of […]
# Die Buitelandse Persvereniging het ‘n onmiddellike verduideliking van die Israelse weermag en premier Benjamin Netanyahu se kantoor geëis na aanleiding van die dood van ‘n groep joernaliste. Ten minste 20 mense, insluitend vyf joernaliste, is dood in ‘n Israelse aanval op die Nasser-hospitaal in die suidelike Gazastrook. Dit kom twee weke nadat ses joernaliste […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se buitelandse beleidsvooruitsigte word nie bepaal deur druk wat deur eksterne magte uitgeoefen word nie, maar deur beginsels. In sy weeklikse nuusbrief sê die president die land se toewyding aan vrede, geregtigheid en die oppergesag van die reg, ten spyte van kritiek, het die besluit beïnvloed om Israel na […]
# US president Donald Trump says he has spoken to his Russian counterpart, Vladimir Putin, since last week’s meeting with Ukrainian president Volodymyr Zelensky and other European leaders at the White House. Last week, Russia launched 574 drones and 40 missiles on Ukraine in one of the heaviest bombardments in weeks. Ukraine attacked Russian power […]