# Al 49 mense op ‘n Russiese Antonov An-24-vliegtuig is vermoedelik dood toe dit vandag in die ooste van die land neergestort het. Reuters berig die vliegtuig is in die Sowjet-era gebou. ‘n Helikopter-bemanning het die brandende romp op die grond gesien en reddingspanne het na die toneel gehaas. Daar was 43 passassiers aan boord, […]
# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, bestempel die land se oorweging van ‘n sanksiewetsontwerp teen Suid-Afrikaanse politieke leiers as afknouery. Hy waarsku in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika die wetsontwerp, wat reeds deur die Huis van Verteenwoordigers se komitee op Buitelandse Sake goedgekeur is, sal Suid-Afrika negatief raak. Rasool sê dringende diplomatieke […]
# Everyone on board a Russian Antonov An-24 passenger plane carrying 49 people are feared to have been killed when it crashed in the far east of the country today. Reuters reports the plane was made in the Soviet era. The burning fuselage was spotted on the ground by a helicopter crew, and rescue teams […]
# Former South African ambassador to the US, Ebrahim Rasool, has termed the move by the US to consider a sanctions bill targeting South African political leaders as a bullying tactic. Speaking to Newzroom Afrika, Rasool warned that the bill, already approved by the House Foreign Affairs Committee, will impact South Africa negatively. He says […]
# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê hy het onmiddellik stappe gedoen na ‘n sekuriteitsbreuk by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, waar ‘n passasier met twee oefenhandgranate aan boord van ‘n vlug gegaan het. Die toestelle is eers met aankoms by die Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba in Ethiopië ontdek. Die maatskappy blameer […]
# Airports Company South Africa says it has taken decisive steps following a security breach at OR Tambo International Airport in Gauteng, where a passenger boarded a flight with two training hand grenades. The devices were only detected on arrival at Bole International Airport in Addis Ababa in Ethiopia. The company blames a third-party company, […]
# Hamas sê hy het gereageer op ʼn Israelse voorstel vir ʼn skietstilstand van 60-dae in Gaza, terwyl druk toeneem om die vernietigende konflik van byna twee jaar te beëindig. Bemiddelaars is reeds meer as twee weke lank in Katar se hoofstad, Doha, besig om met Israel en Hamas te onderhandel, maar geen ooreenkoms is […]
# China sê hy is diep bekommerd oor die dodelike botsings tussen Kambodja en Thailand, wat ʼn dramatiese toename in die grensgeskil tussen die twee buurlande veroorsaak het. Die onmin gaan oor ʼn gebied bekend as die Smarag-driehoek waar die twee lande se grense en Laos ontmoet, en waar verskeie antieke tempels is. Die voortslepende […]
# Hamas says that it had responded to an Israeli proposal for a 60-day ceasefire in Gaza, as pressure mounted for a breakthrough to end almost two years of devastating conflict. Mediators have been shuttling between Israeli and Hamas negotiators in the Qatari capital Doha for more than two weeks but the indirect talks have […]