# DHL Express skort van vandag af die aflewering van pakkette ter waarde van meer as 15-duisend-rand aan die VSA op, weens ‘n aansienlike toename in rompslomp. Dit volg op die instelling van die Amerikaanse president Donald Trump se nuwe tariewe. Die wêreldwye logistieke en internasionale verskepingsmaatskappy sê die aflewerings van alle lande sal tot […]
# DHL Express is suspending the delivery of packages worth more than 15-thousand-rand to the US from today because of what it terms a significant increase in red tape. This follows the introduction of US president Donald Trump’s new tariff regime. The global logistics and international shipping company says those deliveries from all countries will […]
# Koek, geskenkies en ’n rustige familieviering is hoe baie bejaardes hul 70ste verjaarsdag voorstel. Maar NASA se oudste aktiewe ruimtevaarder, Don Pettit, het sewentig geword terwyl hy na die Aarde toe tuimel in ’n ruimtevaartuig om ’n sending van sewe maande aan boord van die Internasionale Ruimtestasie af te sluit. ’n Soyuz-kapsule wat die […]
# ’n Luukse Suid-Afrikaanse trein van Rovos Rail wat oppad was van Pretoria na Victoria Watervalle het Vrydag in by Gwanda in Zimbabwe met ’n goedere trein gebots. Waens is van die spoor gedwing en verskeie mense is beseer. Die woordvoerder van Rovos Rail, Liezl Maclean, het bevestig dat vier bemanningslede van Rovos Rail, lig […]
# Cake, gifts and a low-key family celebration may be how many senior citizens picture their 70th birthday. But NASA’s oldest serving astronaut Don Pettit became a septuagenarian while hurtling towards the Earth in a spacecraft to wrap up a seven-month mission aboard the International Space Station. A Soyuz capsule carrying the American and two […]
# Die President van die Oekraïene, Volodymyr Zelensky, sê Russiese magte het steeds hul bombardering en aanvalle voortgesit, ten spyte daarvan dat die Russiese president, Vladimir Putin, ’n verrassende, maar kort, Paas-wapenstilstand aangekondig het. The 30-uur lange wapenstilstand sou die mees noemenswaardige onderbreking in gevegte in die drie-jaar lange oorlog gewees het maar net ure […]
# Israel is ‘n verdere ses maande gegee om op Suid-Afrika se beskuldigings van volksmoord oor sy optrede in Gaza te antwoord. Die oorspronklike sperdatum was die einde van Julie, maar is nou uitgestel tot 12 Januarie 2026. Israel het die Internasionale Geregshof laat weet dat hy meer tyd nodig het om sy saak te […]
# Die Departement van Justisie het sekretaris-generaal van die MK Party, Floyd Shivambu, veroordeel omdat hy ‘n Paasnaweekdiens wat deur voortvlugtende Shepherd Bushiri in Malawi gelei is, bygewoon het. Bushiri en sy vrou het in 2020 uit Suid-Afrika gevlug en staar ernstige aanklagte in die gesig, insluitend verkragting en bedrog. Minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, […]
# Israel has been granted an extra six months to respond to South Africa’s genocide allegations over its actions in Gaza. Originally due by end of July, the new deadline is 12 January 2026. Israel told the International Court of Justice it needs more time to handle evidentiary issues. South Africa opposed the extension, citing […]