# Die Verenigde Nasies se hoof van Humanitêre Sake, Tom Fletcher, verwelkom Israelse owerhede se besluit om na 11 weke weer beperkte hulp aan Gaza toe te laat. Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu, sê die aflewering van kos sal slegs voortgaan tot die weermag en privaat maatskappye sentrums opgerig het om hulp ingevolge ʼn Amerikaans-gesteunde […]
# United Nations Humanitarian Affairs chief, Tom Fletcher, has welcomed the Israeli authorities’ decision to allow the delivery of limited aid to Gaza, after eleven weeks of blockade. Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says food deliveries would continue only until the military and private companies have set up hubs to distribute aid under a US-backed plan, […]
# Drakebloed-bome wat slegs op Jemen se Socotra-eiland voorkom, word bedreig deur klimaatsverandering, indringer-bokke en voortslepende konflik. Die sambreelvormige bome wat noodsaaklik is vir die eiland se ekostelsel en toerisme, word vernietig deur toenemend erge siklone. Wetenskaplikes waarsku die bome kan sonder dringende ingryping, binne eeue verdwyn. Socotra, ʼn UNESCO-wêrelderfenisgebied, het meer as 825 unieke […]
# Die stroomdiens Netflix het ingegryp en die kinderprogram Sesame Street gered na Warner Bros-Discovery besluit het om nie sy vyfjaar-ooreenkoms vir die program te hernu nie. Netflix het ‘n ooreenkoms met Sesame Workshop aangegaan ingevolge waarvan die stroomdiens die 56ste reeks later vanjaar gaan uitsaai. Die nuwe seisoen spog met ‘n vars formaat en […]
# Die tweemalige Oscar-wenner, Denzel Washington, is Maandag verras met ‘n ere-Palme d’Or by die Cannes-rolprentfees in Frankryk ontvang uit erkenning vir sy uitstaande loopbaan. Die 70-jarige het die fees bygewoon vir Spike Lee se nuutste rolprent Highest 2 Lowest, waarin hy saam met A$AP Rocky, Jeffrey Wright en Ilfenesh Hadera speel. Ander wenners van […]
# Dragon’s blood trees, found only on Yemen’s Socotra island, are under threat from climate change, invasive goats, and ongoing conflict. The umbrella-shaped trees, which are vital to the island’s ecosystem and tourism, are being decimated by increasingly severe cyclones. Without urgent action, scientists are warning that the species could vanish within centuries. Socotra, a […]
# Streaming giant Netflix has stepped in to save the long-running children’s show Sesame Street, after Warner Bros. Discovery opted not to renew its five-year deal for the programme. Netflix has signed a deal with Sesame Workshop, which will see the streaming service air season 56 later this year. The new season will feature fresh […]
# Die Johannesburg-gebaseerde fotografie-projek, Of Soul & Joy, het onlangs ʼn slypskool aangebied by die Dar Al Atfal Sidi Bernoussi-weeshuis in Casablanca, Marokko. Die Suid-Afrikaanse fotograaf, Jabulani Dhlamini en plaaslike eweknieë het tydens die projek weeskinders van 11 en 12 geleer om fotografie as instrument te gebruik om stories te vertel. Die slypskool wat ondersteun […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Narend Singh, het Afrika-lande aangespoor om strategieë vir biodiversiteitsfinansiering te heroorweeg, aangesien meer geld nodig is om biodiversiteitsverlies teen 2030 te stop en om te keer. Afrika is die tuiste van meer as ‘n kwart van die wêreld se ongeskonde ekosisteme en ikoniese spesies. Singh waarsku […]