# Nasionale polisiekommissaris Fanni Masemola het die behoefte beklemtoon aan die deel van intelligensie en samewerking tussen lande om misdaad te bestry. Hy het gepraat met die afsluiting van die 27ste Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad. Masemola het die omvang benadruk van misdaaduitdagings waarmee wetstoepassing in Afrika en wêreldwyd te kampe het . Hy sê dit […]
# National police commissioner Fanni Masemola has emphasised the need for intelligence sharing and cooperation among nations to combat crime. He was speaking at the conclusion of the 27th Interpol African Regional Conference in Cape Town. Masemola highlighted the scale of crime challenges facing law enforcement in Africa and globally. He says these include human […]
# Die Britse regering het Israelse amptenare verbied om volgende maand ‘n groot wapenskou in Londen by te woon. ‘n Regeringswoordvoerder het aan CNN gesê die Israelse regering se besluit om sy militêre operasie in Gaza verder te eskaleer is verkeerd en gevolglik sal geen Israelse afvaardiging genooi word om die skou by te woon […]
# Thailand se eerste minister, Paetongtarn Shinawatra, is deur die Konstitusionele Hof verwyder vir die skending van etiese bepalings in ‘n uitgelekte telefoonoproep in Junie. In die oproep het sy die Kambodja se voormalige leier, Hun Sen, “oom” genoem en die Thaise leër gekritiseer te midde van verergerende grensspanning met Kambodja. Die oproep is deur […]
# The British government has barred Israeli officials from attending a major arms fair in London next month. A government spokesperson told CNN the Israeli Government’s decision to further escalate its military operation in Gaza is wrong and as a result no Israeli delegation will be invited to attend the fair. Israel has previously commanded […]
# Thailand’s prime minister Paetongtarn Shinawatra has been removed by the Constitutional Court, for violating ethics in a leaked June phone call. In the call she could be heard calling Cambodia’s former leader Hun Sen “uncle” and criticising the Thai army, amid worsening border tensions with Cambodia. The call, leaked by Hun Sen himself, damaged […]
# Klimaatverandering kan ten minste 5,9-miljoen kinders en jong mense in Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande in armoede dompel as regerings nie nou optree nie. Die getal kan tot 17,9-miljoen styg as lande hulle nie daartoe verbind om die vrystel van kweekhuisgasse te verminder nie. Dis volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies se Ekonomiese […]
# President Cyril Ramaphosa het vandag in Harare, Zimbabwe, aangekom vir ‘n werksbesoek en om as eregas deel te neem aan die amptelike opening van die Zimbabwiese Landbouskou. Die skou, wat sy 130ste bestaansjaar vier se tema is “Die Bou van Brûe: Verbind Landbou, Nywerheid en Handel”. Meer as 500 uitstallers van verskeie lande, insluitend […]
# President Cyril Ramaphosa has arrived in Harare, Zimbabwe today, for a working visit and to participate as guest of honour at the official opening of the Zimbabwe Agricultural Show. The show, marking its 130th anniversary, runs under the theme ‘Building Bridges: Connecting Agriculture, Industry and Commerce’. Over 500 exhibitors are expected from various countries […]