# Award-winning American actor George Clooney has described US president Donald Trump’s administration as a ‘kakistocracy’, defining it as a government run by the least qualified people. He was speaking at the opening day of the Venice Film Festival, where he is to be awarded a Golden Lion for career achievement. Clooney says he is […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê twee nuwe entstowwe teen die Bundibugyo-stam van die Ebola-virus in die Demokratiese Republiek die Kongo word tans in veiligheidsproewe in Brittanje en Kanada getoets. Die amptelike sterftesyfer in die DRK se dodelikste Ebola-uitbreking ooit, is meer as drie-duisend. Die provinsie Ituri bly die middelpunt waar 88-persent van die sterftes was. Die […]
# The World Health Organisation says two new vaccines against the Bundibugyo virus of Ebola in the Democratic Republic of the Congo are now in safety trials in the UK and Canada. The official death toll from the DRC’s deadliest-ever Ebola outbreak stands at over three-thousand people. The province of Ituri remains the epicentre, accounting […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking verwelkom die uitslag van die ondersoek na die Suid-Afrikaanse hoë kommissaris in Indië, Anil Sooklal. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Sooklal van alle blaam onthef nadat hy dieselfde godsdiensgeleentheid as oudpresident Jacob Zuma en staatskaping-verdagte, Ajay Gupta, in Haridwar, Indië, bygewoon het. Die […]
# ‘n Amerikaanse federale regter het president Donald Trump se administrasie verhoed om sy uitvoerende mag te gebruik om geboortereg-burgerskap te beperk deur federale departemente te verbied om burgerskap aan kinders wat in Amerika gebore word, te gee. Die Hooggeregshof het in Junie Trump se aanvanklike poging om geboortereg burgerskap te beëindig voorkom met die […]
# Parliament’s portfolio committee on International Relations and Cooperation has welcomed the conclusion of the investigation into the South African High Commissioner to India, professor Anil Sooklal. The Department of International Relations and Cooperation has cleared Sooklal of any wrongdoing when he attended the same religious event in Haridwar, India, as former president Jacob Zuma […]
# A US federal judge has blocked president Donald Trump’s administration from enforcing its executive order restricting birthright citizenship, barring federal departments from denying citizenship to children born on American soil. In June, the Supreme Court struck down Trump’s initial attempt to end birthright citizenship, leaving in place the understanding that anyone born in the […]
# Die Franse president, Emmanuel Macron, sê Brittanje en Frankryk is eensgesind wat Oekraïne, die Midde-Ooste en multilateralisme betref. Die twee lande beywer hulle vir Europese ondersteuning aan Kiëf sedert Rusland se volskaalse inval meer as vier jaar gelede. Macron en koning Charles het gister die Britse Museum besoek vir die amptelike opening van die […]
# Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se sekretaris-generaal, Mark Rutte, waarsku dat Rusland al roekeloser raak terwyl sy oorlog teen Oekraïne voortduur. Hy sê NAVO sien meer Russiese hommeltuie en missiele in bondgenote se lugruim langs die oostelike flank, wat ʼn groter gevaar vir Europa se veiligheid skep. Dit volg nadat Duitsland vasgestel het dat Moskou verlede […]