# Die Wêreldgesondheidsorganisasie veroordeel die moord op meer as 460 pasiënte en ontvoering van ses gesondheidswerkers by die Saudi-kraaminrigting  in El Fasher, Soedan. Die WGO het voor die jongste aanval reeds 185 aanvalle op gesondheidsorgfasiliteite in Soedan bevestig sedert die konflik in April 2023 begin het. In dié tydperk is een-duisend-204 pasiënte en personeellede dood […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ‘n Student aan die Durbanse Universiteit vir Tegnologie, Lindani Sibisi, se kortprent Amanzi het die toekenning vir beste redigering gewen op die Kanadese Mobiele Internasionale Rolprentfees. Amanzi, wat “water” in Zoeloe beteken, vertel die verhaal van ‘n vrou wat geteister word deur voorvadergeeste wat eis dat sy haar roeping as ‘n tradisionele geneser aanvaar. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die dodetal styg steeds waar Orkaan Melissa ‘n pad van vernietiging in die Karibiese eilande gelaat het. Orkaan Melissa, nou ‘n Kategorie 1 storm, spoed deur die Bahamas met gepaardgaande swaar reën en verwoestende winde. Die owerheid in Jamaika het vier lyke gevind en ten minste 23 mense, tien van hulle kinders, is in […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Durban University of Technology student, Lindani Sibisi’s short film Amanzi won the best editing award at the Canada Mobile International Film Festival. Amanzi, which means “water” in Zulu, tells the story of a woman tormented by ancestral spirits demanding that she embrace her calling as a traditional healer. The short film was nominated in three categories: […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The World Health Organisation has condemned the reported killing of more than 460 patients, as well as the abduction of six health workers, from the Saudi Maternity Hospital in El Fasher, Sudan. Before this latest attack, the WHO had verified 185 attacks on health care in Sudan with one-thousand-204 deaths and 416 injuries of […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Parys-aanklaer se kantoor sê die twee verdagtes wat gearresteer is in verband met die diefstal van kroonjuwele uit die Louvre se Apollo-galery, het erken dat hulle by die rooftog betrokke was. Agt kosbare skatte met ʼn geraamde waarde van 1,2-miljard-rand is twee weke gelede helderoordag uit die wêreld se gewildste museum gesteel deur […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The death toll from Hurricane Melissa continues to rise as the storm left a trail of destruction across the Caribbean. Hurricane Melissa, now a Category 1 storm, is crossing through the Bahamas, bringing heavy rain and damaging winds. Authorities in Jamaica have recovered four bodies, and at least 23 people have died in Haiti, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Switserland kan bewys ekonomiese groei en voogdyskap oor die omgewing is bondgenote en nie vyande nie. Switserland is een van Suid-Afrika se hoof-handelsvennote en ʼn belangrike bron van regstreekse buitelandse belegging. Ramaphosa het gister as deel van sy staatsbesoek aan Switserland die Parlement toegespreek. Hy sê die twee […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# President Cyril Ramaphosa sê die 30-persent tariewe wat Amerika op Suid-Afrikaanse uitvoere gehef het, het die land genoop om sy handelsomvang te diversifiseer. Die president is op ʼn tweedaagse staatsbesoek aan Switserland. Die land is een van Suid-Afrika se belangrikste Europese handelsvennote met ʼn handelsvolume van 18,2-miljard-rand in 2024. Ramaphosa sê die regering hoop […]