# Die Amerikaanse president Donald Trump dreig Apple met ‘n tarief van 25-persent as die iPhones wat die maatskappy in die Verenigde State verkoop, nie plaaslik vervaardig word nie. In ‘n plasing op Truth Social het Trump gesê hy het Apple meegedeel dat hy verwag dat hul iPhones wat in die VSA verkoop sal word, […]
# US president Donald Trump has threatened technology company Apple with a 25-percent tariff if the iPhones it sells in the United States are not manufactured locally. In a post on Truth Social, Trump said he had informed Apple that he expect their iPhones that will be sold in the US will not be manufactured […]
# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Sake, Moeletsi Mbeki, het Span Suid-Afrika se hantering van ‘n omstrede vraag oor wit volksmoord in die Withuis in Amerika gekritiseer. Mbeki sê hulle moes vooraf besluit het wie sou reageer. Hy het tydens ‘n onderhoud met SABC News die Amerikaanse president, Donald Trump, beskuldig dat […]
# Chairperson of the South African Institute of International Affairs, Moeletsi Mbeki, has criticised Team South Africa’s handling of a controversial white genocide question at the White House in the US. Mbeki says they should have rehearsed who would respond. Speaking to SABC News, he further accused US president Donald Trump of attempting to build a […]
# Die Franse aktrise Catherine Deneuve het by meer as 900 bekendes aangesluit wat ‘n ope brief onderteken het waarin hulle die beweerde volksmoord in Gaza veroordeel. Dit het begin sirkuleer voor die Cannes-rolprentfees. Ander ondertekenaars sluit in die ster van “Schindler’s List”, Ralph Fiennes, Juliette Binoche, Jonathan Glazer, Richard Gere, Susan Sarandon, Pedro Almodóvar […]
# French actress Catherine Deneuve has joined over 900 celebrities who have signed an open letter denouncing the alleged genocide in Gaza. The petition began circulating during the buildup to the Cannes film festival. Other signatories include “Schindler’s List” star Ralph Fiennes, Juliette Binoche, Jonathan Glazer, “Lupin” star Omar Sy, Richard Gere, Susan Sarandon, Pedro […]
# Oudpresident Thabo Mbeki is hierdie naweek in Tanzanië vir die jaarlikse Afrikadag-lesing in Dar-es-Salaam. Die geleentheid vier Afrikadag en vereer gevalle vryheidsvegters. Vanjaar se lesing fokus op Afrika se selfbeskikking en die blou ekonomie as kritiek vir die toekoms van die vasteland. Mbeki het die Tuin van Herinnering in Morogoro besoek en hulde gebring […]
# Former President Thabo Mbeki is in Tanzania for the annual Africa Day Lecture this weekend in Dar es Salaam. The event marks Africa Day and honours fallen freedom fighters. This year’s lecture focuses on Africa’s self-determination and the blue economy as critical to the continent’s future. Mbeki visited the Garden of Remembrance in Morogoro […]
# Die Ford Motor-motormaatskappy in Suider-Afrika het Ford Rangers herroep wat verlede jaar vir verkoop beskikbaar gestel is. Dit volg nadat ses voertuigvervaardigers verlede week motors onttrek het. Die Nasionale Verbruikerskommissie se hoof van klagtes en ondersoeke, Prudence Moilwa, sê dit word toegeskryf aan die verkeerde laer beheer-arm wat aangebring is: