# Sokker: Liverpool en Portugal se 28-jarige doelskieter, Diogo Jota, en sy 26-jarige broer, Andre Felipe, is dood in ‘n motorongeluk in die noordweste van Spanje. Die owerhede sê die Lamborghini het van die pad geloop nadat ‘n band gebars het terwyl die bestuurder ‘n ander voertuig verby gesteek het, en aan die brand geslaan. […]
# ‘n Bosbrand wat oornag op Griekeland se grootste eiland, Kreta, uitgebreek het, het gelei tot die ontruiming van toeriste en inwoners aan die suidkus. Brandbestryders het deur die nag geveg teen die vinnig-verspreidende brand. Sommige mense is vir asemhalingsprobleme behandel, maar daar was geen onmiddellike berigte van ernstiger beserings nie. Die owerhede sê minstens […]
# The Devil Wears Prada Two is een tree nader aan die groot skerm, en dit kom te midde van groot skuiwe in die modebedryf wat die fliek geïnspireer het. Die aankondiging van 20th Century Studios sê die opvolg is tans in produksie, en skakel in met die nuus dat Anna Wintour, na amper vier […]
# Soccer: Liverpool and Portugal forward 28-year old Diogo Jota and his brother, 26-year old Andre Felipe, died in a car crash in northwestern Spain. Authorities say their car, a Lamborghini, left the road due to a tyre blow-out while overtaking another vehicle and then caught fire. Jota married his long-term partner Rute Cardoso, with […]
# Australian Home Affairs minister, Tony Burke confirmed that US artist Kanye West had his Australian visa cancelled after releasing a song that promotes Nazism. The rapper’s track “Heil Hitler,” which praises Nazi leader Adolf Hitler, was released across social media and music streaming platforms in May. The ban follows a series of antisemitic posts […]
# A forest fire that broke out overnight on Greece’s largest island, Crete, led to the evacuation of tourists and citizens on the south coast. Firefighters battled through the night against the rapidly spreading fire. Some people were treated for breathing difficulties, but there were no immediate reports of more serious injuries. Authorities say at […]
# The Devil Wears Prada Two is one step closer to the big screen, and it’s coming during a huge shift in the fashion industry that inspired it. 20th Century Studios announced the sequel is currently in production, and dovetails with the news that Anna Wintour is stepping down as editor-in-chief of Vogue after almost […]
# ‘n Wêreldwye studie het lugbesoedeling aan DNS-mutasies gekoppel wat longkanker veroorsaak, veral in mense wat nog nooit gerook het nie. Navorsers het bevind hoër besoedelingsvlakke stem ooreen met meer mutasies wat kanker veroorsaak, insluitend in die TP-53-geen, wat algemeen aan rook gekoppel word. Die studie, wat 871 longkankerpasiënte oor vastelande betrek het, het ook […]
# Die Verenigde Koninkryk is meer as halfpad na ʼn netto-nul-koolstof-ekonomie met aansienlike vordering na skoner energie en toenemende verkope van elektriese voertuie. Positiewe punte soos goedkoper, beter elektriese voertuie wys selfgedrewe verandering is moontlik. Gebruik van hittepompe is egter stadig en bedreig teikens vir 2030. Dit kan verander as aanvraag, vertroue en bekostigbaarheid toeneem. […]