# Two bears who sparked the evacuation of an English wildlife park, headed straight for the honey store. The conservation charity Wildwood Devon said European brown bears Mish and Lucy escaped from their enclosure and were found in an enrichment area. Park officials say they were wandering around, found the store cupboard where the honey […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die wapenstilstand tussen Iran en Israel is weer van krag, kort nadat hy met kragwoorde teen albei lande uitgevaar het weens die verbreking van die wapenstilstand. Die 79-jarige Republikein, wat op pad was om ‘n NAVO-beraad in Den Haag, Nederland, by te woon, het op sy Truth Social-mediaplatform […]
# US President Donald Trump says that a ceasefire between Iran and Israel was holding, shortly after he lashed out at both countries and cursed as he accused them of violating the truce. In a fast-moving series of declarations, the 79-year-old Republican, who was on his way to attend a NATO summit in The Hague, […]
# Die 7de Jaarlikse Jeug-in-Toerisme-innovasieberaad en -uitdaging vind plaas by die Midrand-konferensiesentrum in Gauteng. Die geleentheid, aangebied deur SA Toerisme, in samewerking met die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie en BDO South Africa, fokus op die aanvaarding van Kunsmatige Intelligensie, toegang tot waagkapitaal vir nuwe ondernemings en tegnologiegedrewe innovering in die toerismesektor. Afgevaardigdes sal jeug-bemagtigingsprojekte ondersoek […]
# Suid-Afrika se Ouditeur‑Generaal, Tsakani Maluleke, is tans gasvrou op die 20ste beraad vir G20-ouditeurs-generaal van die belangrikste oudit-instellings in Johannesburg. Die beraad beoog om globale oorsig, deursigtigheid, en inwoner-gefokusde staatsbestuur deur middel van internasionale samewerking tussen belangrike ouditinstellings te versterk. Maluleke beklemtoon dat die ontsluiting van infrastruktuurbefondsing en die oorbrugging van die vaardigheidsleemtes ‘n […]
# Auditor-General Tsakani Maluleke is hosting the 20th summit for G20 auditors-general of Supreme Audit Institutions in Johannesburg. The summit aims to strengthen global oversight, transparency, and citizen-focused governance through international collaboration among supreme audit institutions. Maluleke emphasised that unlocking infrastructure funding and bridging skills gaps for sustainable growth should be prioritised:
# The 7th Annual Youth in Tourism Innovation Summit and Challenge is underway at the Midrand Conference Centre in Gauteng. Hosted by South African Tourism, in collaboration with the United Nations World Tourism Organisation and BDO South Africa, the three-day event focuses on the adoption of Artificial Intelligence, venture capital access, and tech-driven innovation in […]
# Die president van Oekraïene, Volodimir Zelensky, en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, beplan om môre tydens die NAVO-beraad in Den Haag, Nederland, te vergader. ‘n Senior bron in Oekraïene se Presidensie het aan AFP gesê die bespreking sal fokus op die land se aankoop van ‘n verdedigingspakket, wat ‘n groot aantal lugverdedigingstelsels insluit. Verdere […]
# Israel se minister van Verdediging, Israel Katz, het die Leër opdrag gegee om te reageer op Iran se verbreking van die skietstilstand nadat die Weermag inkomende Iranse missiele aangemeld het. Hy sê die Weermag het opdrag om kragtige aanvalle teen regime-teikens in die hartjie van Teheran uit te voer. Die Amerikaanse president, Donald Trump, […]