# Israel’s military says it was too early to assess the damage caused to Iran’s nuclear sites, a day after a ceasefire ended 12 days of war. Israeli military spokesperson Effie Defrin says he believes they have delivered a significant hit to Iran’s nuclear programme, and that they have delayed it by several years. Iranian […]
# Iran het drie mans tereggestel weens beweerde samewerking met Israel se spioenasie-agentskap, Mossad. Hulle is daarvan beskuldig dat hulle toerusting vir ‘n beplande sluipmoord na Iran gesmokkel het. Die mans is tereggestel in Urmia in die noordweste, naby die Turkse grens. Iran het ook 700 mense in hegtenis geneem wat na bewering tydens die […]
# Iran has executed three men accused of collaborating with Israel. The men were convicted of working with Israel’s Mossad spy agency and smuggling equipment into the country to carry out assassinations. The executions took place in Urmia, a northwestern city near the border with Turkey. Meanwhile, Iran also arrested 700 people accused of having ties […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, verwerp berigte dat ‘n uitgelekte intelligensie-verslag daarop dui dat Amerika se aanvalle op Iran nie die noodsaaklike onderafdelings van sy kernprogram vernietig het nie. Die verslag deur die Pentagon se Verdedigingsintelligensie-agentskap sê Iran se voorraad verrykte uraan is nie vernietig in Saterdag se aanvalle. Trump het op Truth Social […]
# Hittegolwe in Amerika raak al hoe gevaarliker weens klimaatverandering. Bykans 160-miljoen mense van die Midde-Weste tot die Ooskus moet aandag skenk aan waarskuwings oor hitte, terwyl waarskuwings oor uiterste hitte in sowat tien groot stede geld, insluitend Chicago, Boston, die stad New York en Detroit. Temperature kan oor die volgende paar dae in dele […]
# US president Donald Trump has rejected reports that a leaked intelligence assessment suggests America’s military strikes on Iran didn’t destroy the core components of its nuclear programme. The assessment by the Pentagon’s Defence Intelligence Agency says Iran’s stockpile of enriched uranium was not destroyed in Saturday’s strikes. On Truth Social, Trump lashed out at news […]
# Heat waves in the United States are becoming more dangerous with climate change. Across the Midwest to the East Coast, 160-million people are under heat alerts, while extreme heat warnings have been issued in nearly a dozen major cities, including Chicago, Boston, New York City, and Detroit. Temperatures are set to soar near or […]
# ‘n Uitgelekte voorlopige Amerikaanse intelligensieverslag het tot die gevolgtrekking gekom dat kernkomponente van Iran se kernprogram nie vernietig is in Amerika se militêre aanvalle op drie aanlegte nie. Dit is ondanks president Donald Trump se aankondiging dat die aanvalle Iran se kernprogram uitgewis het. Volgens die Pentagon se Verdedigingsintelligensie-agentskap is Iran se voorraad hoogs […]
# ‘n Kongreslid van die Demokrate, Al Green, het ‘n mosie ingedien ten einde president Donald Trump in ‘n staat van beskuldiging te plaas en beskuldig hom van die misbruik van sy magte. Hy sê die president het die skeiding van magte geminag deur die Kongres te omseil en oorlog te verklaar, deur die Amerikaanse […]