# Die Switser-gebaseerde Coca-Cola HBC AG het teen 45-miljard-rand ʼn meerderheidsaandeel in Coca-Cola Beverages Africa gekoop om, wat volume betref, die gaskoeldrank se tweede grootste botteleringsvennoot te word. Coca-Cola HBC is in 1951 in Nigerië gestig as die Nigeriese Botteleringsmaatskappy. Die hoofkantoor is tans in Switserland, en dit word in 29 lande op drie vastelande […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, erken dat die handelsoorlog tussen Amerika en China Suid-Afrika in ‘n moeilike posisie geplaas het om ‘n balans tussen sy twee grootste handelsvennote te handhaaf. China het Amerika in 2008 as Suid-Afrika se grootste handelsvennoot verbygesteek, met Suid-Afrika wat China se grootste mark in Afrika […]
# International Relations and Cooperation minister, Ronald Lamola, admits that the US-China trade war has put South Africa in a difficult position, balancing between its two biggest trade partners. China overtook the US as South Africa’s largest trading partner in 2008, with South Africa becoming China’s biggest market in Africa. Lamola says America is pushing […]
# Swiss-based Coca-Cola HBC AG has bought a majority stake in Coca-Cola Beverages Africa for 45-billion-rand, to create the second-largest bottling partner for the fizzy drink by volume globally. Coca-Cola HBC, founded in 1951 in Nigeria as the Nigerian Bottling Company, now headquartered in Switzerland, operates in 29 countries on three continents. The group will […]
# Die Withuis sê daar is geen planne dat president Donald Trump en sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, binnekort sal ontmoet nie. Die twee leiers het verlede week ná ʼn telefoongesprek wat Trump as uiters reguit en produktief beskryf het, ingestem om mekaar in Boedapest, Hongarye, te ontmoet. Die twee het in Augustus in Alaska […]
# Die Israelse weermag sê forensiese ondersoekers het die oorskot van een van twee gyselaars geïdentifiseer wat Hamas gister oorhandig het. Dis die liggaam van die 85-jarige Aryeh Zalmanovich wat op 17 November 2023 in aanhouding dood is. Sodra die tweede persoon uitgeken is, sal dit beteken Hamas het die liggame van 15 van die […]
# The White House says there are no plans for president Donald Trump and his Russian counterpart, Vladimir Putin, to meet in the immediate future. The two leaders last week agreed to meet in Budapest, Hungary, following a phone call that Trump described as extremely frank and productive. The last Trump-Putin meeting was in Alaska […]
# Amerika se visepresident JD Vance is positief oor die Israel-Hamas-skietstilstand en sê dis op ʼn baie goeie plek. Hy is op besoek aan Israel om die brose skietstilstandooreenkoms te ondersteun. Die skietstilstand wankel onder herhaalde skendings sedert dit op 10 Oktober tot stand gekom het. Hamas het sedertdien twee Israelse soldate doodgeskiet en Israel […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê handelsgesprekke met Amerika vorder goed. Dis egter onwaarskynlik dat die regering toegewings oor plaaslike beleid sal maak as deel van die onderhandelinge. Amerika het in Augustus tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere na dié land gehef wat duisende werksgeleenthede in die voertuig- en sitrusbedryf […]