# Die wêreld se hoogste spoorwegbrug oor ‘n vallei is in Kasjmir deur die Indiese premier Narenda Modi geopen. Dit was Modi se eerste besoek aan Kasjmir wat deur Indië bestuur word, sedert ‘n kortstondige dodelike konflik tussen Indië en Pakistan in April. Die Chenab-boogbrug is 359 meter bo die rivier en 29 meter hoër […]
# Versorgers by die San Diego Humane Society dra handskoene, ‘n pelsjas en ‘n beermasker terwyl hulle ‘n wees-swartbeerwelpie grootmaak. Die welpie is in April deur kampeerders in die Los Padres Nasionale Woud in Kalifornië gevind en deur die vereniging ingeneem nadat sy ma nie gevind kon word nie. Dit is een van die jongste […]
# Caretakers at the San Diego Humane Society are wearing gloves, a fur coat, and a bear mask while raising an orphaned black bear cub. The cub was found by campers in California’s Los Padres National Forest in April and taken in by the humane society after his mother couldn’t be found. It is one […]
# President Donald Trump het tweeduisend lede van die National Guard in Los Angeles ontplooi om betogings oor klopjagte op ongedokumenteerde migrante te hanteer. Dit was gister die tweede dag van betogings in die Kaliforniese stad toe inwoners en federale Immigrasie- en doeane-agente slaags geraak het. Altesaam 118, insluitend 44 op Vrydag, is die week […]
# President Donald Trump sê sy verhouding met Elon Musk is verby en hy het geen begeerte om die bande te herstel nie. Dit is volgens Trump se jongste kommentaar aan NBC News sedert sy epiese uitval met Musk. Die tegnologie-miljardêr, wat miljoene aan Trump se verkiesingsveldtog geskenk het en ‘n raadgewer in die Withuis […]
# US President Donald Trump is deploying two-thousand National Guardsmen in Los Angeles to deal with unrest over raids on undocumented migrants. The Californian city saw a second day of unrest on Saturday as residents clashed with Immigration and Customs Enforcement federal agents. As many as 118 arrests were made in LA this week as […]
# US President Donald Trump says his relationship with Elon Musk is over and he has no wish to mend the damaged ties. Trump’s comments to NBC News were the latest since the epic fallout between him and Musk. The tech billionaire, who donated millions to Trump’s election campaign and became a White House aide, […]
# Betogings duur voort teen die tegnologie-miljardêr Elon Musk te midde van ‘n vete met Donald Trump oor die president se reuse-belasting- en binnelandse beleidswetsontwerp. Trump dreig om regeringskontrakte met Musk te beëindig en Musk beweer Trump sou die verkiesing sonder hom verloor het. Ten minste 60 betogings het Saterdag regoor Amerika plaasgevind as deel […]
# Demonstrations against tech billionaire Elon Musk are continuing, amidst a feud this week with Donald Trump over the president’s massive tax and domestic policy bill. Trump threatened to cut government contracts for Musk’s companies and Musk claimed that Trump would have lost the election without him. At least 60 demonstrations took place across America on Saturday […]